Soek Resultate - "#AstraZeneca"

AstraZeneca: Mkhize verantwoordelik en moet vermorste miljoene vir entstof self betaal

2021-02-09
Philip van Staden

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, moet die volle verantwoordelikheid neem vir die debakel rondom die AstraZeneca Covid-19-entstof en moet pa staan vir die R120 miljoen wat vermors is.

Die regering het die afgelope naweek die uitrol van die entstof gestaak aangesien dit nie doeltreffend is ... Lees verder


AstraZeneca: Mkhize verantwoordelik en moet vermorste miljoene vir entstof self betaal

2021-02-09
Die Redaksie

"Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, moet die volle verantwoordelikheid neem vir die debakel rondom die AstraZeneca Covid-19-entstof en moet pa staan vir die R120 miljoen wat vermors is," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.

"Die regering het die... Lees verder


AstraZeneca: Mkhize moet sê waarom Suid-Afrika nog nie ontslae is van die entstof nie en waarom WGO nog verdere dosisse wil lewer

2021-03-11
Philip van Staden

Die VF Plus dring daarop aan dat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, oop kaarte moet speel met die mense van Suid-Afrika oor die 1 miljoen dosisse AstraZeneca-entstof wat die regering aangekoop het.

Hy moet sê waarom dit nog nie aan die Afrika Unie verkoop is nie en waarom die... Lees verder


AstraZeneca: Mkhize moet sê waarom Suid-Afrika nog nie ontslae is van die entstof nie en waarom WGO nog verdere dosisse wil lewer

2021-03-11
Die Redaksie

"Die VF Plus dring daarop aan dat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, oop kaarte moet speel met die mense van Suid-Afrika oor die 1 miljoen dosisse AstraZeneca-entstof wat die regering aangekoop het," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.

"Hy moet... Lees verder