Soek Resultate - "#BladeNzimande"

Rooi ligte flikker met gesentraliseerde bouprogram vir hoër onderwys

2020-05-15
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus is skepties oor die ANC-regering se jongste poging om grootskaalse uitgawes te sentraliseer. Dit volg op die minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, se aankondiging dat infrastruktuurontwikkeling, veral vir die huisvesting van studente, gesentraliseer gaan word. Tans word... Lees verder

Appèlhof-uitspraak oor Unisa en Afrikaans: Teregwysing vir minister Nzimande

2020-07-01
Dr. Wynand Boshoff

Die Appèlhof se uitspraak, dat Unisa se besluit om Afrikaans as taal van onderrig te beëindig ongrondwetlik en onwettig was, is 'n duidelike teregwysing vir die minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande. Nzimande het herhaaldelik op parlementêre vrae van die VF Plus... Lees verder

Appèlhof-uitspraak oor Unisa en Afrikaans: Teregwysing vir minister Nzimande

2020-07-01
Die Redaksie

"Die Appèlhof se uitspraak, dat Unisa se besluit om Afrikaans as taal van onderrig te beëindig ongrondwetlik en onwettig was, is 'n duidelike teregwysing vir die minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande. Nzimande het herhaaldelik op parlementêre vrae van die VF Plus... Lees verder

Inheems of nie, die vraag is of Afrikaans in hoër onderwys agteruitboer en waarom

2021-12-22
Dr. Wynand Boshoff

Die departement van hoër onderwys se beleidsraamwerk oor taal tree in die nuwe jaar in werking. Die feit dat Afrikaans as inheemse taal daarin ontken word, jaag mense se bloeddruk op. Volgens die VF Plus is Afrikaans ongetwyfeld 'n inheemse taal, maar erkenning daarvan is nie voldoende om die... Lees verder