Soek Resultate - "#BusisiweMkhwebane"

VF Plus verwelkom besluit van parlement om voort te gaan met proses om OB uit haar pos te verwyder

2021-03-16
Dr Corné Mulder

Die VF Plus verwelkom die besluit dat die parlement voortgaan met die proses om die openbare beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, uit haar pos te verwyder.

Die kantoor van die OB beklee ’n kritiek-belangrike rol in Suid-Afrika aangesien dit die hoogste waghond is oor die regering.

... Lees verder

Feite en bewyse moet deurslag gee in besluit oor OB

2021-07-20
Dr Corné Mulder

Harde feite en stawende getuienis sal die oordeel moet fel oor die geskiktheid van die openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane.

Dit is die mening wat die VF Plus vandag gegee het met die aanvang van die parlementêre Artikel 194-ondersoekkomitee van 36 lede oor die bevoegdheid van... Lees verder


Feite en bewyse moet deurslag gee in besluit oor OB

2021-07-20
Die Redaksie

"Harde feite en stawende getuienis sal die oordeel moet fel oor die geskiktheid van die openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en parlementêre hoofsweep.

"Dit is die mening wat die VF Plus vandag gegee het met die aanvang van die... Lees verder


Hoofregter: Ontstellend dat mense soos Mkhwebane en Hlophe genomineer is

2021-10-04
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus vind dit ontstellend dat daar instellings en mense kan wees wat omstrede persone soos regter John Hlophe en die huidige openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane, kon nomineer vir die pos van hoofregter van Suid-Afrika.

Mkhwebane se onbevoegdheid as OB is van só ’n... Lees verder