Soek Resultate - "#Covid19Regulations"
2020-04-15
Dr Pieter Groenewald
Die nasionale inperkingsperiode om die verspreiding van die Covid-19-virus te keer, het ʼn groot uitwerking op die mense van Suid-Afrika en op die land se ekonomiese voortbestaan.
Die infeksiekoers van Covid-19 moet hokgeslaan word terwyl daar op ‘n verantwoordelike en innoverende wyse meer... Lees verder
2020-04-19
Jaco Mulder
Die VF Plus het die minister van handel en nywerheid, Ebrahim Patel, versoek om dringend die verbod op die verkoop van voorbereide voedsel op te hef.
Daar bestaan regtens geen bepaling in die inperkingsregulasies wat voorsiening maak vir die uitsluiting van enige kategorie voedselproduk nie. Die... Lees verder
2020-06-09
Philip van Staden
Die VF Plus is uiters bekommerd oor die departement van openbare werke se besteding en klaarblyklike vermorsing van geld tydens die Covid-19-tydperk.
In ‘n geskrewe vraag van die VF Plus aan minister Patricia de Lille (minister van openbare werke) oor of die betrokke departement enige... Lees verder
2020-07-16
Heloïse Denner
Dit is onaanvaarbaar dat regeringsdepartemente en entiteite nie voldoende gehoor gee aan die Covid-19-regulasies en voorskrifte van die departement van arbeid vir werksplekke nie.
Volgens die inspekteur-generaal van die departement voldoen slegs 47% van die openbare sektor aan die regulasies,... Lees verder
2020-08-26
Dr Pieter Groenewald
Die rampbestuur-regulasies wat bepaal dat uitsettings nie gedoen mag word nie word misbruik deur grondbesetters en sekere politieke partye om onwettige grondbesetting te bevorder. Daar is tans ‘n duidelike toename in onwettige besetting.
Die tussentydse interdik wat vandag in die Kaapstadse... Lees verder
2020-08-26
Die Redaksie
"Die rampbestuur-regulasies wat bepaal dat uitsettings nie gedoen mag word nie word misbruik deur grondbesetters en sekere politieke partye om onwettige grondbesetting te bevorder. Daar is tans ‘n duidelike toename in onwettige besetting," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
"Die... Lees verder
2021-05-18
Michal Groenewald
(Parlementêre begrotingsdebat: Toerisme)
Toerisme is een van die sektore wat die meeste van die regering vra om suksesvol te wees: Noue interaksie word vereis van departemente soos samewerkende regering, internasionale betrekkinge, polisie, handel en nywerheid, gesondheid en ander. Toerisme... Lees verder
2021-09-28
Fanie du Toit
Die regering se standpunt oor die opheffing van die Covid-19-inperkingsregulasies blyk ʼn klassieke ‘Catch 22’-situasie te wees waar die herstel van die ekonomie as voorwaarde vir opheffing gestel word terwyl dit duidelik is dat die ekonomie nooit sal herstel onder druk van die... Lees verder
2022-04-23
Philip van Staden
Die VF Plus het vandag sy kommentaar ingedien teen die voorgestelde gesondheidsregulasies en gevra dat die regulasies in geheel onttrek moet word.
Die voorgestelde wysigings is gepubliseer in Staatskoerant nommer 46048 van 15 Maart 2022.
Die VF Plus het ook verlede week in ʼn vergadering met die... Lees verder
2022-05-05
Philip van Staden
Die minister van gesondheid, Joe Phaahla, moet eerlik wees met die Suid-Afrikaanse publiek en ander belanghebbendes oor die proses wat gevolg word met kommentaar oor die vervanging van Covid-19-regulasies, wat onder die ramptoestand gegeld het, met gesondheidsregulasies wat onder die Nasionale... Lees verder