Soek Resultate - "#Covid19SA"

ANC-regering het Suid-Afrika gefaal deur nie eerste inperkingsperiode behoorlik te benut nie

2021-01-12
Die Redaksie

"Die feit dat Suid-Afrika op inperkingsvlak drie bly te midde van ‘n enorme styging in nuwe gevalle van Covid-19, bewys dat die regering verlede jaar totaal oorreageer het met uiters drakoniese maatreëls wat die ekonomie onnodige skade berokken het," sê dr. Pieter Groenewald, leier ... Lees verder


ANC-regering se besluit om grensposte te sluit, los nie probleme op nie

2021-01-12
Die Redaksie

"Die regering se besluit om bloot die land se grensposte te sluit, bied geen oplossing vir die krisis wat die regering self geskep het nie," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van binnelandse sake.

"Die departement van binnelandse sake se swak hantering van die situasie by van die ... Lees verder


Regering se alleenreg met entstowwe problematies

2021-01-19
Die Redaksie

"Die VF Plus waarsku dat die regering se alleenreg met die aankope en verspreiding van entstowwe teen Covid-19 problematies kan wees in ag genome die grootskaalse korrupsie wat verlede jaar plaasgevind het rondom die aankoop van persoonlike beskermde toerusting waar ANC-politici en amptenare... Lees verder


Provinsies, private instansies moet betrek word by verspreiding van Covid-19-entstof

2021-01-21
Die Redaksie

"Die redes wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, aanvoer oor waarom die sentrale regering alleen die aankoop en verspreiding van die Covid-19-entstof moet behartig, is ‘n swak poging van die ANC om sy magsug te verbloem en is boonop juridies en grondwetlik verkeerd," sê dr.... Lees verder


VF Plus gaan klag indien by OB oor reuse bedrag wat bestee is aan die ontsmet van skole deur die Gautengse onderwysdepartement

2021-01-26
Die Redaksie

"Die VF Plus gaan ‘n klag indien by die Openbare Beskermer (OB) teen die Gautengse departement van onderwys vir die besteding van R431 miljoen vir die ontsmet van skole in die provinsie. Die geld is in net drie maande, Junie tot Augustus 2020, bestee," sê adv. Anton Alberts, VF... Lees verder


ANC misbruik Covid-19 om openlik transformasie te bevorder

2021-01-26
Die Redaksie

"Die ANC-regering is besig om die Covid-19-pandemie te misbruik om sy agenda van rasgedrewe transformasie openlik te bevorder in totale minagting van die oorlewingstryd van minderhede in Suid-Afrika," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van toerisme.

"Die regering het vandag ... Lees verder


VF Plus in Mpumalanga vra wetgewer om dringende debat oor hulp aan toerisme- en gasvryheidsbedryf

2021-02-04
Mnr. Werner Weber

Die VF Plus gaan Mpumalanga se LUR vir toerisme, Pat Ngomane, versoek dat ras nie gebruik moet word in die toekenning van fondse aan toerisme- en gasvryheids-ondernemings in Mpumalanga wat aansoek doen om finansiële bystand van die toerisme verligtingsfonds nie.

Die departement het R10... Lees verder


AstraZeneca: Mkhize verantwoordelik en moet vermorste miljoene vir entstof self betaal

2021-02-09
Die Redaksie

"Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, moet die volle verantwoordelikheid neem vir die debakel rondom die AstraZeneca Covid-19-entstof en moet pa staan vir die R120 miljoen wat vermors is," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.

"Die regering het die... Lees verder


Ramaphosa en ANC besig om burgerlike weerstand tot kookpunt te dryf

2021-02-16
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa en die ANC is besig om burgerlike weerstand teen regeringsvergrype tot kookpunt toe te dryf en hy moet daarvan kennis neem dat dit nie veel langer geduld sal word nie," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Die kwessie rondom korrupsie en oud-president... Lees verder


OB ondersoek op aandrang van VF Plus reuse bedrag wat bestee is aan die ontsmetting van Gauteng-skole

2021-02-18
Adv Anton Alberts

Die VF Plus verwelkom die openbare beskermer (OB) se besluit om die Gautengse departement van onderwys se besteding van R431 miljoen aan die ontsmetting van skole, te ondersoek.

Die VF Plus het aan die einde van Januarie vanjaar ‘n klag hieroor teen die departement van onderwys by die OB... Lees verder


« 1 2 ... 9 10 11 12 13 »