Soek Resultate - "#Covid19SA"

Lesufi se sentralisering van voedselhulp in Gauteng immoreel en waarskynlik ongrondwetlik

2020-05-02
Die Redaksie

Die waarnemende LUR van maatskaplike ontwikkeling in Gauteng, Panyasa Lesufi, se riglyne wat daarop gerig is om voedselhulp in die provinsie onder sy administrasie te sentraliseer, is volgens die VF Plus ongrondwetlik.

"Benewens die feit dat daar twyfel bestaan of die nasionale regulasies... Lees verder


Geld uit infrastruktuurfonds vir skole vir Covid-19-benodigdhede gebruik – spoedige regstelling noodsaaklik

2020-05-05
Die Redaksie

"Miljarde rande van die departement van basiese onderwys se infrastruktuurfonds is gebruik om noodsaaklikhede in die bestryding van Covid-19 aan te koop," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"Dit blyk uit 'n opmerking van die direkteur-generaal van... Lees verder


Minister van finansies was volgens hom, self nie daarvan bewus dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ‘n rassegrondslag geskied nie

2020-05-05
Die Redaksie

"Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens ʼn gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie daarvan bewus was dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ʼn rassegrondslag ingevolge Swart Ekonomiese Bemagtigings-voorskrifte (SEB)... Lees verder


Mogale City-speaker belê spesiale raadsvergadering om salarisverhogings goed te keur terwyl behoeftiges honger ly

2020-05-06
Tjaart Steenkamp

Die VF Plus is geskok deur die optrede van die speaker van die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift), me. Noluthando Mangole, wat te midde van ʼn nasionale ramptoestand meer as 77 stadsraadslede en amptenare Donderdagoggend byeen wil bring om deel te neem aan ... Lees verder


Risiko van verspreiding van Covid-19 deur menslike ontlasting in water skep wesenlike gevaar

2020-05-06
Die Redaksie

"Gebrekkige riool- en suiweringstelsels asook die storting van riool in waterbronne in verskeie provinsies in Suid-Afrika skep ʼn ysingwekkende risiko vir die verspreiding van Covid-19 aangesien die nasionale departement van gesondheid in ʼn dokument erken dat die virus deur menslike ontlasting... Lees verder


VF Plus loods fonds as teenvoeter vir Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)

2020-05-07
Die Redaksie

Die VF Plus het vandag ‘n omvattende projek as teenvoeter vir Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) bekendgestel.

Die projek behels onder andere 'n fonds wat hulp bied aan klein sake-ondernemings wat weens SEB-vereistes nie staatshulp ontvang nie.

Die VF Plus-jeug het ook as deel van die... Lees verder


VF Plus plaas druk op munisipaliteit van Matlosana (Stilfontein) om voort te gaan met dienslewering en om onnodige en onwillige werkers af te lê

2020-05-07
Die Redaksie

"Terwyl afleggings en werkloosheid miljoene mense in die gesig staar vanweë die vernietigende effek van die Covid-19-inperkings op Suid-Afrika se ekonomie, het belangrike dienste op Stilfontein tot ʼn stilstand gekom omdat werkers staak," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en... Lees verder


Lesufi se reaksie dat hy wil saamwerk met nie-regeringsorganisasies rakende voedselhulp is ‘n stap in die regte rigting

2020-05-07
Die Redaksie

"Luidens mediaberigte het Panyaza Lesufi, waarnemende Gautengse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, aangedui dat die werk van nie-regeringsorganisasies onontbeerlik is en dat hy graag in gesprek wil tree om 'n middelgrond te vind," sê adv. Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en LPW in... Lees verder


ANC wys dubbele standaarde met Covid-19-pamflette wat virus kan versprei

2020-05-08
Die Redaksie

"Die verspreiding van Covid-19-inligtingspamflette wat opsigself die gevaar van die verspreiding van die virus skep, wys die regering het ‘n wanpersepsie oor verantwoordelike regering of gee voor om verantwoordelik op te tree, maar doen dit met dubbele standaarde en ‘n verskuilde... Lees verder


Parool aan 19 000 gevangenis ondermyn die strafregstelsel

2020-05-08
Die Redaksie

"Die VF Plus aanvaar nie die beginsel dat gevangenis vrygelaat word weens die oorbevolking van gevangenisse nie aangesien dit die strafregstelsel ondermyn. Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola, het vandag aangekondig dat 19 000 gevangenes op vroeë parool vrygelaat... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 12 13 »