Soek Resultate - "#Covid19SouthAfrica"
2020-08-21
Mnr. Peter Marais
(Ledeverklaring in Wes-Kaapse wetgewer)
Die VF Plus het tydens ‘n virtuele sitting van die Wes-Kaapse provinsiale parlement ‘n beroep gedoen op die regering om meer te begroot vir die bestryding van diabetes en om groter bewustheid daaroor deur ‘n Wes-Kaapse veldtog te skep.
Die ... Lees verder
2020-08-25
Adv Anton Alberts
(Debat in Gauteng-wetgewer)
Die VF Plus het vandag tydens die debat oor die Gautengse provinsiale Covid-19-aansuiweringsbegroting die ANC ontbloot as 'n moreel korrupte party wat Covid-19 misbruik om die wit middelklas te vernietig terwyl die swart middelklas versoek word om selfmoord te pleeg in... Lees verder
2020-08-25
Dr. Wynand Boshoff
(Debat in parlement oor die heropening van skole)
Gemeenskapsgedrewe onderwys het groot voordele bo onderwys wat deur die staat gedomineer word. Dit blyk uit die gefasseerde heropening van skole, ná die algemene sluiting tydens die grendelstaat.
In 'n parlementêre debat oor die ... Lees verder
2020-08-26
Dr. Elizabeth Snyman-van Deventer
Na die afsterwe van twee Mangaung-metroraadslede, is daar tydens ‘n spesiale raadsvergadering ‘n bedrag van R200 000 vir dié twee begrafnisse goedgekeur.
Die VF Plus het hierdie besluit nie gesteun nie, aangesien R100 000 vir een begrafnis uitermatig hoog is terwyl die huidige... Lees verder
2020-08-27
Dr Pieter Groenewald
Die omvattende korrupsie tydens die huidige Covid-19-inperkingstydperk onderstreep opnuut dat die “nuwe dagbreek” van korrupsiebestryding nie vir Suid-Afrika aangebreek het soos wat president Cyril Ramaphosa met sy inhuldiging as president beloof het nie.
Dit lyk veel eerder na ʼn... Lees verder
2020-09-01
Adv Anton Alberts
(Debat in Gauteng-wetgewer: Skade aan ekonomiese infrastruktuur tydens Covid-19-pandemie in Gauteng)
Die VF Plus het die omgewing waarin misdaad seëvier en Gauteng se infrastruktuur vernietig word, voor die voete van die ANC gelê as die skepper daarvan weens swak ekonomiese beleid en... Lees verder
2020-09-02
Heloïse Denner
Die VF Plus verwelkom die verslag van die ouditeur-generaal (OG) wat bewys dat daar verskeie probleme met die werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) se tussentydse verligtingsfonds (TERS) plaasgevind het in die tydperk sedert die fonds weens die nasionale ramptoestand en inperking in werking gestel... Lees verder
2020-09-02
Tammy Breedt
Die ouditeur-generaal (OG), Kimi Makwetu, het tydens die oudit van die Covid-19-verligtingsfondse aan kleinskaal-boere, bevind dat daar nie voldoende rekordhouding ten opsigte van begunstigdes was nie.
Hy het sy kommer uitgespreek teenoor die onvoldoende en onbillike proses wat gevolg is met die... Lees verder
2020-09-04
Kobus Hoffman
Die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, het op ‘n skriftelike vraag van die VF Plus bevestig dat die polisie gedurende die Covid-19-inperking op 189 383 liter onwettige drank beslag gelê het.
Dit sluit in 5 427 liter saamgeflanste brousels en 5 791 liter... Lees verder
2020-09-10
Heloïse Denner
Die staking van betalings deur die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) se tydelike werknemersverligtingsfonds (WVF-TERS) bewys dat die probleme by die fonds veel erger is as wat die minister en die departement van arbeid te kenne gee.
Die Ouditeur-Generaal (OG) is tans besig met ‘n... Lees verder