Soek Resultate - "#Covid19SouthAfrica"

Covid-19-krisis in Gauteng: ANC misbruik krisis en daarom moet die draak neergevel word

2020-09-15
Adv Anton Alberts

(Ledeverklaring in Gauteng-wetgewer)

Die VF Plus het vandag in 'n ledeverklaring die ANC daarvan beskuldig dat hy die Covid-19-krisis misbruik om 'n sosialistiese bestel te vestig en daarom die sosiale kontrak met die mense waaroor regeer word, verbreek het.

Die ANC se volstrekte weiering om wit... Lees verder


Covid-19: Herstel nou belangriker as ‘n verlengde inperkingsvlak

2020-09-16
Dr Pieter Groenewald

Die nasionale Covid-19-inperking se verlaging na vlak een was te wagte, maar Suid-Afrika het ekonomiese herstel nou meer nodig as enige onnodige inperkingsmaatreëls. Die VF Plus se standpunt is steeds dat alle inperkings met enkele uitsonderings ná, opgehef moet word.

Daar is... Lees verder


VF Plus in Johannesburg vra oudit na uitgelekte Covid-19-verslag

2020-10-09
Mnr. Franco de Lange

Die VF Plus in die Johannesburg-metroraad het gister (Donderdag, 8 Oktober) in ‘n raadsvergadering aangedui dat die party nie ‘n Covid-19-uitgaweverslag kan goedkeur alvorens daar nie ‘n volledige oudit plaasgevind het en na die Artikel 79-komitees vir oorsig verwys is nie.

... Lees verder

VF Plus verwelkom afdanking van Gautengse LUR vir gesondheid

2020-10-09
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus verwelkom die afdanking van die Gautengse LUR vir gesondheid, Bandile Masuku, nadat die spesiale ondersoekeenheid (SOE) aangedui het dat hy versuim het om sy rol en verantwoordelikhede kragtens die Wet op Finansiële bestuur na te kom.

Masuku is in Julie op spesiale verlof geplaas... Lees verder


Mkhize moet verduidelik oor omstandighede by Livingstone Hospitaal

2020-11-19
Philip van Staden

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, sal aan Suid-Afrikaners en veral die inwoners van die Oos-Kaap moet verduidelik waarom die Covid-19-saal wat in die kelder van die Livingstone Hospitaal in Port Elizabeth ingerig is, nie gebruik kan word vir pasiënte wat nou geteister word deur... Lees verder


Regering sal baie beter na die welstand van gesondheidswerkers moet begin omsien

2020-11-26
Philip van Staden

Die VF Plus maan die Suid-Afrikaanse regering om baie vinnig beter om te sien na die welstand van die land se gesondheidswerkers.

Dit is ‘n skreiende skande dat hierdie soldate in die geveg teen Covid-19 die voorste linies op die gevegsfront moet inneem, maar dit moet doen sonder voldoende... Lees verder


VF Plus bepleit lank reeds huidige inperkingsmodel maar sekere maatreëls is nie rasioneel

2020-12-14
Dr Pieter Groenewald

Die ANC-regering volg eindelik die inperkingsmodel wat die VF Plus voorstaan om die verspreiding van die Covid-19-virus asook ekonomiese skade te beperk.

Die aankondiging kon nogtans vroeër gewees het aangesien miljoene mense reeds hul vakansiereëlings getref het.

Die VF Plus se siening ... Lees verder


Beter toepassing en algemene polisiëring van Covid-19-gesondheidsprotokols kon huidige krisis-aanpassing verhinder

2020-12-28
Dr Pieter Groenewald

Sonder die gerief van ‘n R800 miljard-reddingskussing wat grootliks vermors is tydens die eerste fases van die Covid-19-inperking en ‘n versuim om gesondheidsmaatreëls behoorlik toe te pas en te polisieer, het gelei tot ‘n uiters moeilike situasie waarin Suid-Afrika hom aan... Lees verder


Portefeuljekomitee vir gesondheid sal dringend met Mkhize moet vergader oor probleme met entstowwe en hospitale

2021-01-06
Philip van Staden

Die parlement se portefeuljekomitee vir gesondheid sal dringend moet vergader met die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, oor probleme rondom entstowwe vir Covid-19 en hospitale. Daar kan nie gewag word tot die middel van hierdie maand om hieroor te praat nie.

Die VF Plus is bekommerd oor die... Lees verder


ANC-regering het Suid-Afrika gefaal deur nie eerste inperkingsperiode behoorlik te benut nie

2021-01-11
Dr Pieter Groenewald

Die feit dat Suid-Afrika op inperkingsvlak drie bly te midde van ‘n enorme styging in nuwe gevalle van Covid-19, bewys dat die regering verlede jaar totaal oorreageer het met uiters drakoniese maatreëls wat die ekonomie onnodige skade berokken het.

Tydens die eerste inperkingsperiode is ... Lees verder


« 1 2 ... 14 15 16 17 18 »