Soek Resultate - "#Covid19SouthAfrica"
2020-04-02
Die Redaksie
Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, is negatief getoets vir die korona-virus. Dr. Groenewald is gister getoets en het die uitslag vandag ontvang.
Die toets is onder meer laat doen nadat dr. Groenewald op 18 Maart op ʼn vergadering van politieke leiers in kontak was met eerwaarde Kenneth... Lees verder
2020-04-06
Marcelle Maritz
Nadat die VF Plus Vrydag ingegryp het, het toestande verbeter vir die Suid-Afrikaners wat buite Lephalale (Ellisras) aanvanklik in haglike toestande geïsoleer is nadat hulle deur die Stockpoort-grenspos die land binnegekom het.
Die VF Plus het vanoggend bevestiging van mense in die kamp gekry ... Lees verder
2020-04-06
Philip van Staden
Die situasie waarin Suid-Afrika inbeweeg oor die tekort aan mediese toerusting, is nou besig om ‘n kritieke stadium te bereik. Die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid het die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, reeds versoek om hierdie tekorte dringend te ondersoek.
...
Lees verder
2020-04-06
Die Redaksie
"Die situasie waarin Suid-Afrika inbeweeg oor die tekort aan mediese toerusting, is nou besig om ‘n kritieke stadium te bereik. Die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid het die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, reeds versoek om hierdie tekorte dringend te ondersoek,"... Lees verder
2020-04-06
Philip van Staden
Die VF Plus het in minder as twee dae ingegryp by kwarantyn-sentrums in Lephalale (Ellisras) en in Upington by die Harry Surty-hospitaal en die Eiland-vakansieoord wat hiervoor geoormerk is.
Die VF Plus het laat gisteraand klagtes rondom die Harry Surty-hospitaal ontvang nadat mense wat vanaf... Lees verder
2020-04-06
Adv Anton Alberts
Die VF Plus het vandag ‘n klag by die openbare beskermer (OB) ingedien om die blitstender vir IT-dienste wat die Gauteng-regering aan ‘n diensverskaffer toegeken het, te ondersoek.
Dit blyk uit inligting rakende die omstandighede van die toekenning van die tender dat dit moontlik... Lees verder
2020-04-08
Philip van Staden
Omstandighede by kwarantyn-geriewe wat die minister van openbare werke en infrastruktuur, Patricia de Lille, geoormerk het vir die Covid-19-pandemie, sal drasties verbeter moet word.
Minister De Lille het reeds verlede maand tussen 37 tot 52 persele geïdentifiseer wat insluit staatsgeboue,... Lees verder
2020-04-08
Jaco Mulder
Die VF Plus loods vandag sy post Covid-19-projek waar sakelui en ondernemers inspraak kan kry in die skep van ‘n nuwe handelsklimaat vir die toekoms deur hul insette te lewer.
Sake-eienaars sal indringend moet besin oor die tydperk post Covid-19 wat onafwendbaar die geleentheid skep vir die... Lees verder
2020-04-08
Jaco Mulder
Probleme met toegang by grensposte en poreuse grense in Mpumalanga kan die effektiwiteit van die nasionale korona-inperking in die wiele ry indien omstandighede en veiligheid by die grense en grensposte nie verbeter nie.
Die poreuse grense tussen Mpumalanga, Mosambiek en Swaziland, skep nie net 'n ... Lees verder
2020-04-09
Mnr. Michal Groenewald
Die VF Plus was vanoggend in gesprek met die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, en het ʼn dringende beroep op haar gedoen om die kriteria vir die hulppaket van R200 miljoen aan klein-, mikro- en mediumgrootte ondernemings (KMMO’s) te herroep en om ag te slaan op die VF Plus se... Lees verder