Soek Resultate - "#Covid19SouthAfrica"

Covid-19-inperkings skrik misdadigers nie af nie

2020-05-13
Me. Amanda de Lange

Die toename in misdaad in sekere gebiede in Gauteng is kommerwekkend veral gedurende ‘n staat van inperking.

Gedurende die naweek is meer as 800 mense in hegtenis geneem op aanklagte van moord, verkragting, roof, aanranding, kwaadwillige beskadiging van eiendom, die besit van dwelms en... Lees verder


VF Plus vra Midvaal-munisipaliteit om tariewe en belasting in die volgende finansiële jaar nie te verhoog nie

2020-05-13
Kobus Hoffman

Die VF Plus het die Midvaal-munisipaleit (De Deur/Walkerville, Eikenhof, Meyerton, Vaal Marina) gevra om die munisipale tariewe in die volgende finansiële jaar nie te verhoog nie.

Die party se Midvaal-koukus het in ʼn brief aan die burgemeester, Bongani Baloyi, geskryf dat die gebruiklike... Lees verder


Regeringsinmenging met klere-aankope is onaanvaarbaar

2020-05-13
Jaco Mulder

Die minister van handel, nywerheid en mededinging, mnr. Ebrahim Patel, misbruik die magte aan hom toegeken tydens die inperkingstyd om sosialistiese maatreëls in die Suid-Afrikaanse handel af te dwing.

Die minister se nuwe regulasies wat Dinsdagaand in die staatskoerant aangekondig is, skryf... Lees verder


President erken self die doel van inperking is bereik. Tyd het daarom aangebreek om vinniger te beweeg met ontsluiting van ekonomie

2020-05-13
Dr Pieter Groenewald

Die besluit van president Cyril Ramaphosa om inperking van rampregulasies eers teen die einde van vandeesmaand (Mei) tot op Vlak Drie te verlaag en in sekere distrikte op Vlak Vier te hou, is irrasioneel en te stadig om langtermyn-skade aan die ekonomie te voorkom.

Daar moet ook in gedagte gehou... Lees verder


VF Plus gaan hof toe om grendelstaat te beëindig

2020-05-14
Dr Pieter Groenewald

VF Plus gaan ʼn dringende aansoek na die hooggeregshof bring om die geldigheid van die Nasionale Rampbestuurswet te betwis en om die hof te vra om te bevind dat die regering dié wet misbruik wat daarop neerkom dat die ramptoestand en die gepaardgaande regulasies ongrondwetlik is.

Die gewig... Lees verder


VF Plus wil Mpumalanga-inwoners vir hul ondernemingsgees bedank

2020-05-14
Mnr. Werner Weber

Die Covid-19-inperking het Suid-Afrika se ekonomie feitlik vernietig en het baie mense sonder 'n werk of inkomste, honger en in groot nood gelaat.

Inwoners van Mpumalanga het in dié moeilike tyd die VF Plus en mense in nood te hulp gesnel en sodoende gewys dat die gees van medemenslikheid... Lees verder


Regering verbied sopkombuis om honger mense in Krugersdorp te voed

2020-05-14
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus het die waarnemende Gautengse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, Panyaza Lesufi, dringend versoek om in te gryp na die onwettige sluiting van ‘n skuiling vir haweloses en sopkombuis in Krugersdorp wat daagliks meer as 1 000 honger mense voed.

Die Wes-Randse distriksmunisipaliteit ... Lees verder


Departement van landbou faal weereens kommersiële landbou

2020-05-17
Tammy Breedt

Die departement van landbou hou hom besig met lippetaal en skenk nie genoegsame aandag aan Suid-Afrika se huidige en toekomstige voedselsekuriteit nie.

Die departement versuim om daadwerklike druk toe te pas en om toe te sien dat droogtehulp aan kommersiële boere gebied word. Suid-Afrika is... Lees verder


Regering sal moet luister na medici en wetenskaplikes oor inperkings en Covid-19

2020-05-18
Philip van Staden

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, en die regering sal moet begin luister na medici en wetenskaplikes oor die Covid-19-inperkings.

Verskeie medici en wetenskaplikes, wat op Mkhize se advieskomitee dien, het die afgelope naweek in die media erken dat die inperkings geen doel meer dien nie... Lees verder


Korrupsie met tenderprosesse tydens Covid-19-pandemie te wagte: VF Plus verwelkom SOE-ondersoek

2020-05-18
Jaco Mulder

Teen die agtergrond van die kultuur van stroping en korrupsie wat onder ANC-bewind vaardig geraak het, was grootskeepse korrupsie met tenderprosesse tydens die Covid-19-pandemie te wagte. Die VF Plus verwelkom daarom die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se ondersoek oor die aangeleentheid.

Tydens... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 17 18 »