Soek Resultate - "#EFF"

VBS – Betrokkenheid van die ANC en EFF moet in die kollig kom

2020-06-17
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van agt kern-rolspelers in die VBS-bedrogsage van meer as R2 miljard, maar dit is nou belangrik om ook optrede te sien teen bekende persone en ampsdraers in die ANC en die EFF wat glo voordeel getrek het uit die geld wat deur VBS gestroop is.

Vrae oor die ... Lees verder


VBS – Betrokkenheid van die ANC en EFF moet in die kollig kom

2020-06-17
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van agt kern-rolspelers in die VBS-bedrogsage van meer as R2 miljard, maar dit is nou belangrik om ook optrede te sien teen bekende persone en ampsdraers in die ANC en die EFF wat glo voordeel getrek het uit die geld wat deur VBS gestroop is," sê... Lees verder


VF Plus konfronteer EFF in parlementêre vraetyd aan president oor standpunt om ‘wit ekonomie’ te vernietig

2020-06-18
Dr Corné Mulder

Die VF Plus het die EFF vandag tydens vraetyd aan die president gekonfronteer met dié party se standpunt dat Suid-Afrika onbepaald op Vlak Vyf in ʼn grendelstaat moet bly om die sogenaamde ‘wit ekonomie” tot ʼn val te bring nie.

President Cyril Ramaphosa is gevra om hieroor... Lees verder


VF Plus konfronteer EFF in parlementêre vraetyd aan president oor standpunt om ‘wit ekonomie’ te vernietig

2020-06-18
Die Redaksie

"Die VF Plus het die EFF vandag tydens vraetyd aan die president gekonfronteer met dié party se standpunt dat Suid-Afrika onbepaald op Vlak Vyf in ʼn grendelstaat moet bly om die sogenaamde ‘wit ekonomie” tot ʼn val te bring nie," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en... Lees verder


EFF se optrede is boewery en Malema is aanspreeklik

2020-09-07
Die Redaksie

Die optrede vandag van EFF-lede teenoor die winkelgroep Clicks met gepaardgaande plundery, brandstigting en vandalisme, is niks anders nie as boewery. Die leier van die EFF, Julius Malema, moet persoonlik hiervoor aanspreeklik gehou word aangesien hy sy ondersteuners op sosiale media aangehits het... Lees verder


Vryheid sonder verantwoordelikheid is nie vryheid nie – sonder ‘n verantwoordelike regering wag chaos

2020-09-15
Die Redaksie

Debat in NRP: Bevestiging van die waardes en beginsels van ons grondwetlike demokrasie

Dit is een ding om verkies te word om te regeer, maar om verantwoordelik te regeer, is ‘n ander saak.

Suid-Afrika het stelsels in sy wetgewers en howe geskep wat gelykheid waarborg en vryheid in ‘n... Lees verder