Soek Resultate - "#EbrahimPatel"

Regeringsinmenging met klere-aankope is onaanvaarbaar

2020-05-13
Jaco Mulder

Die minister van handel, nywerheid en mededinging, mnr. Ebrahim Patel, misbruik die magte aan hom toegeken tydens die inperkingstyd om sosialistiese maatreëls in die Suid-Afrikaanse handel af te dwing.

Die minister se nuwe regulasies wat Dinsdagaand in die staatskoerant aangekondig is, skryf... Lees verder


Minister van handel en nywerheid moet verantwoordbaar wees

2020-05-22
Jaco Mulder

Die VF Plus dring daarop aan dat die minister vir handel, nywerheid en mededinging, Ebrahim Patel, meer verantwoordbaar moet wees deur gereeld voor die parlement se portefeuljekomitee vir handel en nywerheid te verskyn. Die minister het sedert die instelling van die inperkingsregulasies nog slegs... Lees verder


VF Plus verwelkom uitspraak wat sakevryheid bevorder

2020-06-02
Jaco Mulder

Volgehoue druk deur opposisiepartye en burgerregte-organisasies is van kardinale belang om die Suid-Afrikaanse regering verantwoordbaar te hou gedurende die tyd van inperking.

Die minister van handel, nywerheid en mededinging, Ebrahim Patel, moes as voorbeeld hiervan die Kommissie vir die... Lees verder


VF Plus versoek minister om restaurant-regulasies rasioneel toe te pas

2020-06-29
Jaco Mulder

Die VF Plus versoek die minister vir handel, nywerheid en mededinging, Ebrahim Patel, om die pas uitgereikte regulasies vir die heropening van restaurante in Suid-Afrika rasioneel aan te pas om voorsiening te maak vir die bedien van alkoholbevattende drankies tydens aansit-etes.

Dit maak geen sin... Lees verder


Irrasionele regulasies en bakhand-kultuur vernietig Suid-Afrikaanse ekonomie

2020-07-24
Jaco Mulder

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir handel, nywerheid en mededinging)

Die departement van handel, nywerheid en mededinging, se mandaat is om 'n diverse en wêreldwye mededingende ekonomie te skep deur industrialisasie wat gekenmerk word deur inklusiewe groei en ontwikkeling, asook ... Lees verder