Soek Resultate - "#JacobZuma"

Zuma minag die hof en moet in hegtenis geneem word

2021-02-15
Dr Pieter Groenewald

Oud-president Jacob Zuma het vandag ’n direkte bevel van die Grondwethof geïgnoreer om voor die Zondo-kommissie van ondersoek te verskyn en hy moet summier in hegtenis geneem word weens minagting van die hof.

Dit wil voorkom of Zuma hoop die kommissie se termyn verstryk einde Maart... Lees verder


Zuma minag die hof en moet in hegtenis geneem word

2021-02-15
Die Redaksie

"Oud-president Jacob Zuma het vandag ’n direkte bevel van die Grondwethof geïgnoreer om voor die Zondo-kommissie van ondersoek te verskyn en hy moet summier in hegtenis geneem word weens minagting van die hof," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Dit wil voorkom of... Lees verder


Ramaphosa en ANC besig om burgerlike weerstand tot kookpunt te dryf

2021-02-16
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa en die ANC is besig om burgerlike weerstand teen regeringsvergrype tot kookpunt toe te dryf en hy moet daarvan kennis neem dat dit nie veel langer geduld sal word nie," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Die kwessie rondom korrupsie en oud-president... Lees verder


Ramaphosa systap steeds korrupsie

2021-02-18
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa systap in sy repliek na die staatsrede steeds die grootste probleem in Suid-Afrika, naamlik korrupsie deur nie te reageer op die vrae wat die VF Plus Dinsdag hieroor aan hom gestel het nie.

Hy wou ook nie antwoord op ’n direkte vraag oor moontlike presidensiële ... Lees verder


Ramaphosa systap steeds korrupsie

2021-02-18
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa systap in sy repliek na die staatsrede steeds die grootste probleem in Suid-Afrika, naamlik korrupsie deur nie te reageer op die vrae wat die VF Plus Dinsdag hieroor aan hom gestel het nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Hy wou ook nie antwoord op... Lees verder