Soek Resultate - "Afrikaans"

Ontwikkel ‘n Nguni- en ‘n Sotho-taal vir akademiese gebruik en behou Afrikaans

2020-07-22
Dr. Wynand Boshoff

(Debat in parlement: Aanpassingsbegroting vir Hoër onderwys en opleiding)

Die departement van hoër onderwys en opleiding ontvang die derde grootste parlementêre toelaag. Met R97,4 miljard, is dit slegs maatskaplike ontwikkeling en polisie wat dit oortref. As die verpligte, direkte... Lees verder


FAK-sangbundel nodig vir US se koshuisstudente

2021-03-30
Dr Corné Mulder

ʼn Duisend rand beloning vir die naam van die selfaangestelde taalimperialis van die Universiteit Stellenbosch (US) sodat ʼn FAK-sangbundel aan haar en ʼn manlike a capella-koor van die universiteit geskenk kan word om kennis te neem van die heerlike saamsing-liedere in Afrikaans.

Dit is klaarblyklik ... Lees verder


Het Afrikaans ’n toekoms by SA Universiteite?

2015-07-31
Dr Pieter Mulder

Oor Afrikaans as onderrigtaal by die Universiteit van Stellenbosch en by Elsenburg landboukollege was daar die afgelope tyd ernstige beswaar. Duidelik geld dubbele standaarde as na Engels as akademiese taal gekyk word.

Wat sal gebeur as die Noordwes Universiteit se Potchefstroom kampus die... Lees verder


Blade Nzimande se hoër onderrigbeleid gaan lei tot die vernietiging van Afrikaans op tersiêre vlak

2014-11-26
Adv Anton Alberts

Geen plek meer in Suid-Afrika vir ʼn enkel Afrikaans-universiteit nie. Dit is een van die kommerwekkende antwoorde wat Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, op geskrewe parlementêre vrae van die VF Plus gegee het waaruit dit nou duidelik bly dat Afrikaans se dae getel is as... Lees verder


VF Plus Manifesbekendstelling/FF Plus Manifesto 2016, Pretoria

2016-06-18
Dr Pieter Mulder

Chairperson, Ladies and Gentlemen,

This year the ANC is governing South Africa and most local governments for 22 years. The question is: Are the problems after 22 years fewer or more? Are we better off or worse?

The ANC says they have a good story to tell. The Freedom Front Plus says it is a sad... Lees verder


VF Plus spring suksesvol uit die blokke vir munisipale verkiesing-2016

2016-06-18
Dr Pieter Mulder

Die opkoms by die VF Plus se manifesbekendstelling vandag was tekenend van die party se groeiende steun onder alle minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus.

Hy sê hierdie groeitendens word bevestig deur die feit dat die party se ledetal sedert ... Lees verder


MRK moet die minagting van Afrikaans by onderwysinstellings holisties ondersoek, vra VF Plus

2016-02-23
Adv Anton Alberts

Die VF Plus het die MRK vandag formeel versoek om met die Universiteit van Pretoria as fokuspunt, die aanslag teen Afrikaans by onderwysinstellings holisties te ondersoek, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor hoër onderwys.

Adv. Alberts versoek die... Lees verder


Onder ANC is byna ‘n derde van Afrikaanse skole uitgewis sedert 2002

2017-07-11
Adv Anton Alberts

Enkelmedium-Afrikaanse skole het onder die ANC-regering sedert 2002 met byna ʼn derde verminder wat as bewys dien dat die aanslag teen Afrikaans ook op basiese onderwysvlak hewig is, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor basiese onderwys.

In antwoord op ʼn... Lees verder


Afrikaans word geboelie by PUK

2014-09-29
Dr Pieter Groenewald

"Afrikaans as taal van onderrig by die PUK-kampus van die Noordwes Universiteit (NWU) word nou die slaansak om ander probleme aan te spreek. Die PUK-kampus is uitnemend met sy vertaaldienste om nie-Afrikaanssprekende studente tuis te laat voel en steeds onderrig op tersiêre vlak op die... Lees verder


FF Plus submitting a resolution on farm murders and Afrikaans to UNPO

2015-07-03
Dr Pieter Groenewald

The FF Plus will today be reading and presenting two submissions on farm murders and the official discriminating against Afrikaans, to the general council of the Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) in Brussels, Belgium.

(The resolutions are attached to the media release).

UNPO... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 99 100 »