Soek Resultate - "BasieseOnderwys"

Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings lê voor

2020-01-07
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus wil die matriekklas van 2019 geluk wens met die slaagsyfer van 81,3%. Wanneer 'n mens in Graad 1 by 'n skool inskryf, is die doelwit om Matriek te maak. In Suid-Afrika is daar talle faktore wat hierdie prestasie moeilik maak.

Skole wat nie goed toegerus is nie, onderwysers wat nie... Lees verder


Matrieks: Slaagsyfer bemoedigend, maar baie uitdagings lê voor

2020-01-08
Die Redaksie

Die VF Plus wil die matriekklas van 2019 geluk wens met die slaagsyfer van 81,3%. Wanneer 'n mens in Graad 1 by 'n skool inskryf, is die doelwit om Matriek te maak. In Suid-Afrika is daar talle faktore wat hierdie prestasie moeilik maak.

 

"Skole wat nie goed toegerus is nie, onderwysers wat ... Lees verder


Onderwysstelsel faal meer as 560 000 leerlinge

2020-01-09
Tammy Breedt

Die hoë universiteitsuitvalsyfer en jeug-werkloosheidskoers in Suid-Afrika genoodsaak ‘n klemverskuiwing weg van ‘n blote matriekslaagsyfer, na een waar indringend gekyk moet word of leerlinge voldoende voorberei word vir die werkplek en tersiêre onderrig.

Die uitvalsyfer... Lees verder


Lesufi se aanlyn-plasingstelsel vir skole skep chaos en moet afgeskaf word

2020-01-13
Adv Anton Alberts

Die VF Plus eis dat die Gautengse aanlyn-plasingstelsel vir skole onmiddellik afgeskaf moet word. Daar is tans steeds duisende Gautengse leerlinge wat nog nie geplaas is nie weens die geweldige administratiewe rompslomp wat geskep is deur die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi se... Lees verder


VF Plus in Gauteng doen ‘n beroep op alle ouers met plasingsprobleme by skole om die party te kontak om hulp

2020-01-15
Adv Anton Alberts

Die VF Plus in Gauteng nooi alle ouers wat probleme ondervind met die plasing van leerlinge in openbare skole om die party dadelik te kontak om hulp.

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het erken dat die departement van onderwys steeds onsuksesvol is om 'n groot aantal leerlinge te... Lees verder


Omvattende seksualiteitsonderrig: Minister Motshekga skuld die land ‘n openbare verklaring

2020-01-28
Dr. Wynand Boshoff

Luidens mediaberigte het die minister vir basiese onderwys, me. Angie Motshekga, toegegee dat skole self kan besluit óf, en hoe, hulle die voorgeskrewe lesplanne vir omvattende seksualiteitsonderrig gaan aanbied. Dit het gevolg na ‘n gesprek met onderwysvakbonde.

Die VF Plus verwelkom ... Lees verder


Gekombineerde Skool Cullinan: Lesufi minag weer die regte van Afrikaanstalige gemeenskappe

2020-01-28
Adv Anton Alberts

Dis duidelik dat Panzaya Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, voortgaan met sy aanvalle teen die Afrikaanssprekende gemeenskap nadat hy Afrikaans by die Gekombineerde Skool in Cullinan afgeskaf het.

Volgens die Gautengse departement van onderwys is daar besluit om die onderrig van Afrikaans af te... Lees verder


Skole en instansies wat nalaat om na veiligheid van skoolkinders om te sien, moet tot verantwoording geroep word

2020-01-28
Me. Amanda de Lange

Skole en instansies wat verantwoordelik is vir die veiligheid van skoolkinders en nalaat om hul verpligtinge na te kom, moet ondersoek en vervolg word.

Sedert die aanvang van 2020 skooljaar het verskeie leerlinge op ‘n onnatuurlike wyse gesterf.

In die jongste geval is Laticia Jansen (15),... Lees verder


Senior sertifikaat nou ook in Xhosa geskryf: ‘n Stap in die regte rigting

2020-03-10
Dr. Wynand Boshoff

Die aankondiging van die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, dat die senior sertifikaat-eksamen voortaan ook in Xhosa geskryf kan word, is 'n stap in die regte rigting. Die ontkenning van moedertale is een van die faktore wat onderprestasie 'n chroniese verskynsel in Suid-Afrikaanse... Lees verder


TV-klaskamers – die tegnologie bestaan reeds, maar korona dwing dit na die hoofstroom

2020-03-25
Dr. Wynand Boshoff

Die tegnologie om skoolonderwys deur afstandsleer aan te bied, word reeds betreklik algemeen deur onafhanklike skole gebruik. Die tegnologie is dus beskikbaar en op beperkte skaal reeds getoets.

Dit is van belang, nadat die minister van telekommunikasie en posdienste Stella Ndabeni-Abrahams,... Lees verder


« 1 2 3 4 5 »