Soek Resultate - "BasieseOnderwys"

Vandalisering van skole ‘n langtermyn-gevolg van ANC se magstryd

2020-04-18
Dr. Wynand Boshoff

Die vandalisering van skole is een van die mees vernietigende verskynsels van die grendeltyd. Dit kan deels aan armoede toegeskryf word wat vooraf al akuut was; en deels aan die oorgeërfde kultuur uit die ANC se magstryd, dat skole 'n plek is waarop gemeenskappe hul frustrasies kan uithaal.

... Lees verder

Vandalisering van skole ‘n langtermyn-gevolg van ANC se magstryd

2020-04-18
Die Redaksie

"Die vandalisering van skole is een van die mees vernietigende verskynsels van die grendeltyd. Dit kan deels aan armoede toegeskryf word wat vooraf al akuut was; en deels aan die oorgeërfde kultuur uit die ANC se magstryd, dat skole 'n plek is waarop gemeenskappe hul frustrasies kan uithaal,"... Lees verder


Skole, universiteite en kolleges wat kan, moet so vinnig moontlik heropen

2020-04-29
Dr. Wynand Boshoff

Planne om die totale onderwys- en opvoedingsektor in Suid-Afrika geleidelik te heropen, is verlede week deur die departement van hoër onderwys en vandag deur die departement van basiese onderwys bekend gemaak. Die VF Plus beywer hom daarvoor dat formele opvoeding so gou as wat medies... Lees verder


Heropening van hoër- en basiese onderwys: Instellings moet self kan besluit, geen dwang behoort toegepas te word nie

2020-05-01
Dr. Wynand Boshoff

Die departemente van basiese - sowel as hoër onderwys se finale besluit oor die heropening van die onderwyssektor het die klem op die ongelyke vermoëns van onderwysinstellings geplaas.

Terwyl sekere skole, kolleges en universiteite in staat is om aan die vereistes vir heropening sonder... Lees verder


Heropening van hoër- en basiese onderwys: Instellings moet self kan besluit, geen dwang behoort toegepas te word nie

2020-05-01
Die Redaksie

"Die departemente van basiese - sowel as hoër onderwys se finale besluit oor die heropening van die onderwyssektor het die klem op die ongelyke vermoëns van onderwysinstellings geplaas," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese- en hoër onderwys,... Lees verder


Geld uit infrastruktuurfonds vir skole vir Covid-19-benodigdhede gebruik – spoedige regstelling noodsaaklik

2020-05-05
Dr. Wynand Boshoff

Miljarde rande van die departement van basiese onderwys se infrastruktuurfonds is gebruik om noodsaaklikhede in die bestryding van Covid-19 aan te koop.

Dit blyk uit 'n opmerking van die direkteur-generaal van basiese onderwys, Hubert Mweli, tydens die gesamentlike sitting van die... Lees verder


Geld uit infrastruktuurfonds vir skole vir Covid-19-benodigdhede gebruik – spoedige regstelling noodsaaklik

2020-05-05
Die Redaksie

"Miljarde rande van die departement van basiese onderwys se infrastruktuurfonds is gebruik om noodsaaklikhede in die bestryding van Covid-19 aan te koop," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"Dit blyk uit 'n opmerking van die direkteur-generaal van... Lees verder


Heropening van skole: Selfstandige onderwys kan die las op openbare onderwys verlig

2020-05-19
Dr. Wynand Boshoff

Die geskikte vorm van onderwys in die lig van die Covid-19-pandemie, is in die hande van ouers self. Die adjunk-minister van basiese onderwys, me. Makgabo Mhaule, het Dinsdagaand bevestig dat kinders nie gedwing sal word om skool toe te gaan wanneer skole op 1 Junie vir graad sewes en twaalfs... Lees verder


Heropening van skole: Selfstandige onderwys kan die las op openbare onderwys verlig

2020-05-19
Die Redaksie

"Die geskikte vorm van onderwys in die lig van die Covid-19-pandemie, is in die hande van ouers self. Die adjunk-minister van basiese onderwys, me. Makgabo Mhaule, het Dinsdagaand bevestig dat kinders nie gedwing sal word om skool toe te gaan wanneer skole op 1 Junie vir graad sewes en twaalfs... Lees verder


Heropening van skole: Sentralistiese benadering boesem nie vertroue in nie

2020-05-26
Dr. Wynand Boshoff

Die departement van basiese onderwys se sentralistiese benadering tot die heropening van skole is nie geskik vir die situasie op skoolvlak nie.

Terwyl talle skole weke lank al gereed is om veilig en ordelik te open, is daar ander waar die eerste voorbereidende stappe nog nie geneem is nie. Dit is... Lees verder


« 1 2 3 4 5 »