Soek Resultate - "BasieseOnderwys"

Heropening van skole: Sentralistiese benadering boesem nie vertroue in nie

2020-05-26
Die Redaksie

"Die departement van basiese onderwys se sentralistiese benadering tot die heropening van skole is nie geskik vir die situasie op skoolvlak nie," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"Terwyl talle skole weke lank al gereed is om veilig en ordelik te... Lees verder


Goeie nuus oor skole wat kan heropen – op versoek van die VF Plus

2020-06-02
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus is verheug oor die aankondiging dat skole wat daarvoor voorbereid is, dadelik en volledig kan open. Die onopvallende wyse waarop hierdie aankondiging sonder die nodige reklame in die Staatskoerant (nr. 43381) van 1 Junie 2020 gepubliseer is, lok egter vrae uit.

Volgens die... Lees verder


Skooljaar nie só gered – meer onderwysers ís nodig

2020-06-19
Dr. Wynand Boshoff

Die minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, het in antwoord op 'n skriftelike vraag van die VF Plus aangedui dat die departement tans nie oorweeg om enige bykomende onderwysers aan te stel nie. Die departement se oplossing is eerder om van onderwysers te verwag om bykomende periodes... Lees verder


Skooljaar nie só gered – meer onderwysers ís nodig

2020-06-19
Die Redaksie

Die minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, het in antwoord op 'n skriftelike vraag van die VF Plus aangedui dat die departement tans nie oorweeg om enige bykomende onderwysers aan te stel nie. Die departement se oplossing is eerder om van onderwysers te verwag om bykomende periodes... Lees verder


Geleidelike heropening van skole: Skoolgemeenskappe wat verantwoordelikheid neem die groot wenners

2020-07-06
Dr. Wynand Boshoff

Die minister van basiese onderwys, me Angie Motshekga, se aankondiging dat grade 6 en 11 in die week gaan terugkeer skool toe, het weereens die aandag op die ongelykheid binne die skoolstelsel gevestig.

In hierdie geval is die groot verskil egter nie verskillende welvaartsvlakke nie, maar die... Lees verder


Geleidelike heropening van skole: Skoolgemeenskappe wat verantwoordelikheid neem die groot wenners

2020-07-06
Die Redaksie

"Die minister van basiese onderwys, me Angie Motshekga, se aankondiging dat grade 6 en 11 in die week gaan terugkeer skool toe, het weereens die aandag op die ongelykheid binne die skoolstelsel gevestig," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"In hierdie ... Lees verder


ANC gebruik geletterdheid en basiese onderwys as ‘n instrument vir maatskaplike beheer

2020-07-21
Fanie du Toit

(NRP-debat: Aansuiweringsbegroting vir Basiese onderwys)

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, neem die leiding in ‘n skandelike stelsel waar die ANC gehoor gee aan die reëls van outoritêre regerings deur die eeue heen en die geletterdheid van kinders as ‘n... Lees verder


Basiese onderwys: Toegewyde onderwysers maak die verskil

2020-07-22
Dr. Wynand Boshoff

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van basiese onderwys)

Basiese onderwys is op die voorpunt van die stryd teen Covid-19 en die ekonomiese gevolge van die gevolglike staat van inperking.

Bestryding van wanvoeding deur skoolvoedingskemas, juis wanneer die ekonomie... Lees verder


President se aankondiging oor skole is teleurstellend en beloftes om korrupsie te bekamp sleg lippetaal

2020-07-24
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa se aankondiging dat alle openbare skole vir vier weke sluit is nie onverwags nie. Dit dui weereens op die invloed van vakbonde op die regering se besluitneming en is 'n veralgemeende benadering tot 'n komplekse probleem.

Die besluit is teleurstellend, omdat daar skole is... Lees verder


Gefasseerde heropening van skole beklemtoon die waarde van gemeenskapsgedrewe onderwys

2020-08-25
Dr. Wynand Boshoff

(Debat in parlement oor die heropening van skole)

Gemeenskapsgedrewe onderwys het groot voordele bo onderwys wat deur die staat gedomineer word. Dit blyk uit die gefasseerde heropening van skole, ná die algemene sluiting tydens die grendelstaat. 

In 'n parlementêre debat oor die ... Lees verder


« 1 2 3 4 5 »