Soek Resultate - "BasieseOnderwys"

Nog ‘n uitgelekte vraestel: Dringende stappe nodig om integriteit van die Nasionale Seniorsertifikaat te beskerm

2020-11-24
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus het met ontsteltenis van die tweede uitgelekte matriekvraestel kennis geneem. Die feit dat hierdie vraestel in agt van die nege provinsies uitgelek het, dui op die wye verspreiding van die probleem. Dit gooi ook 'n lang skadu oor die integriteit van die Nasionale Senior Sertifikaat... Lees verder


Nuwe Driestroom-model vir Algemene Onderwys- en Opleidingsertifikaat: Minister stel belangrike veranderings voor

2020-12-01
Dr. Wynand Boshoff

Suid-Afrika gaan gebuk onder vaardigheidstekorte te midde van werkloosheid. Met ander woorde, mense is werkloos, nie net omdat daar nie poste is nie, maar ook omdat hulle nie oor die toepaslike vaardighede beskik nie. Dit dui ooglopend op 'n gebrek in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel, wat die... Lees verder


Voorgestelde uitstel van heropening van skole: Onderwys moet dalk opnuut bedink word

2021-01-15
Dr. Wynand Boshoff

Die nuus dat skole selfs later as verwag gaan open, lok uiteenlopende reaksie. Sommige ouers en onderwysers is verlig daaroor omdat hulle vir hul en hul kinders se lewe vrees.

Ander vrees die gevolge as kinders alleen tuis bly terwyl ouers werk en niemand na hulle kan omsien nie. Akademiese... Lees verder


Nuwe toelatingsbeleid vir skole: Nog ‘n aanslag op Afrikaanse onderrig

2021-02-12
Dr. Wynand Boshoff

Voorgestelde nuwe regulasies vir die toelating van leerders tot openbare skole is onlangs in die staatskoerant bekend gestel. Belanghebbendes word tot 12 Maart kans gegee om daarop te reageer.

Hierdie is 'n kwalik bedekte aanslag op die klein aantal Afrikaanse skole wat nog 'n bydrae tot hul... Lees verder


Nuwe toelatingsbeleid vir skole: Nog ‘n aanslag op Afrikaanse onderrig

2021-02-12
Die Redaksie

"Voorgestelde nuwe regulasies vir die toelating van leerders tot openbare skole is onlangs in die staatskoerant bekend gestel. Belanghebbendes word tot 12 Maart kans gegee om daarop te reageer," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"Hierdie is 'n kwalik ... Lees verder


Betogings oor skoolplasings: VF Plus wil weet wat die werklikheid in Kimberley-skole is

2021-02-18
Dr. Wynand Boshoff

Die brand van bande voor die Noord-Kaapse departement van onderwys se distrikskantoor in Kimberley, het beelde van 'n vorige era in Suid-Afrika se onderwysgeskiedenis opgeroep. Hierdie keer gaan dit egter nie oor "Liberation before Education" nie, maar oor wanbestuur dekades ná bevryding.

... Lees verder

Matriekuitslae: Pandemie se impak die laagste waar toewyding tot onderwys die hoogste is

2021-02-22
Dr. Wynand Boshoff

Die departement van basiese onderwys se matriekuitslae wat vandag bekendgemaak is, voltooi byna die prentjie van Covid-ontwrigting op onderwys in 2020. Daardie prentjie verskil, afhangende van die deel waarna 'n mens kyk.

Provinsies wissel van bo 86% in die Vrystaat, tot 66% in die Noord-Kaap.... Lees verder


Onderwys gaan nie oor syfers nie, maar oor mense wat wil leer en geleer wil word

2021-03-04
Die Redaksie

"In die ontleding van matriekslaagsyfers is kommentators geneig om net na syfers te kyk. In die proses maak hulle dieselfde fout as wat dikwels in skole gemaak word, naamlik die versuim om na die opvoedkundige werklikheid agter die syfers te kyk," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en... Lees verder


Inhoud van onderwys: Skole moet die vryheid wat hulle het, gebruik

2021-09-09
Dr. Wynand Boshoff

Klagtes oor 'n geskiedenisprojek wat graad 9-leerlinge in die derde kwartaal moet voltooi, bereik die VF Plus elke jaar. Leerders kry die opdrag om met iemand wat deur apartheid bevoordeel of benadeel is, 'n onderhoud te voer. Die vrae wat hulle moet vra, word geformuleer om voorafgestelde... Lees verder


« 1 2 3 4 5 »