Soek Resultate - "BenVanDerBerg"

Eskom dreig om Fochville en Carletonville se krag te sny

2020-01-17
Ben van der Berg

Eskom se dreigement om verskeie dorpe aan die Wes-Rand se kragtoevoer vanaf 19 Maart vanjaar te verminder of te onderbreek, het ook uitgekring na Fochville en Carletonville.

Die kragverskaffer het vandeesweek ‘n kennisgewing in ‘n plaaslike koerant geplaas waarin inwoners gewaarsku... Lees verder


Gevandaliseerde substasies laat Carletonville dae sonder krag

2020-01-21
Ben van der Berg

Die Merafong-plaaslike munisipaliteit ontneem Carletonville se belastingbetalers van hul fundamentele regte deur geen poging aan te wend om elektriese substasies te beveilig om sodoende gereelde vandalisme te verhinder nie.

Selfs die gemeenskaps-polisiëringsforum wat gereeld die substasies... Lees verder


VF Plus bekommerd oor veiligheid van inwoners tydens Merafong-staking

2020-02-06
Ben van den Berg

Die VF Plus is besorg oor die veiligheid van inwoners van Carletonville, Khutsong en Welverdiend gedurende die uitgebreide diensleweringstaking wat gister in dié dorpe begin het.

Die stakers wat deur die South African National Civic Organisation (SANCO) gelei word, dring aan dat die... Lees verder


Carletonville-winkelsentrum sonder krag weens kabeldiefstal

2020-02-19
Ben van der Berg

Die VF Plus het met die polisie se stasiebevelvoerder in Carletonville, brig. Melinda Theron, vergader en gevra vir meer sigbare polisiëring nadat kabeldiewe oor ‘n periode van drie tot vyf weke kragkabels na die Carletonville-winkelsentrum gesteel het.

Dit het die sentrum in donkerte... Lees verder


VF Plus veroordeel moord op bejaarde buite Fochville

2020-02-26
Ben van den Berg

Die VF Plus veroordeel die brutale moord op die bejaarde mev. Susanna Nel (84) buite Fochville.

Mev. Nel se liggaam is onder 'n hoop klere in haar eetkamer gevind. Die polisie het later drie verdagtes in hegtenis geneem vir die moord.

Die VF Plus veroordeel alle geweldsmisdaad, veral dié... Lees verder


Slaggate in Carletonville gevaar vir motoriste

2020-03-10
Ben van der Berg

Die reeds kwynende Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Wedela) word onder groter finansiële druk geplaas met die toename in slaggate op die R500 vanaf Carletonville na die N14.

Die VF Plus het reeds die munisipaliteit versoek om die slaggate te herstel en tydelike... Lees verder


Onbeveiligde sinkgate in Khutsong skep ‘n gevaar vir skoolkinders en inwoners

2020-06-02
Ben van der Berg

Die gevare van sinkgate sonder omheinings naby skole in Khutsong, is ‘n bron van kommer en die VF Plus sal toesien dat dit dringend aandag geniet.

Die reuse sinkgat waarvan die omheining verwyder is, is langs die Hlangabesa-skool geleë. ‘n Tweede sinkgat is naby die... Lees verder


Voortdurende kragonderbrekings in Merafong kan nie langer geduld word nie

2020-06-02
Ben van der Berg

Die voortdurende kragonderbrekings in die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Khutsong, Welverdiend, Kokosi en Wedela) kan nie langer geduld word nie en die munisipaliteit moet verantwoordelikheid aanvaar vir sy jarelange wanbestuur van dié munisipaliteit.

Die... Lees verder


Hofsaak na beweerde aanranding van vrou in Carletonville-munisipale kantore

2020-06-10
Ben van der Berg

Die VF Plus betreur die voorval waar ʼn vrou in Carletonville se munisipale kantore na bewering aangerand is terwyl sy navraag oor haar diensterekening gedoen het. ‘n Man het reeds op ‘n klag van aanranding in die landdroshof op Carletonville verskyn.

Die voorval het glo plaasgevind... Lees verder


Slaggat eis man se lewe: VF Plus eis daadwerklike optrede

2020-06-12
Ben van der Berg

Die Merafong-munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Welverdiend, Wedela) en die provinsiale paaie-departement kan nie langer voortgaan om paaie wat feitlik onrybaar is, te ignoreer terwyl onskuldige mense hul lewe hierdeur verloor nie.

Die jongste slagoffer, mnr JJ Bornman (21), is... Lees verder


« 1 2 3 »