Soek Resultate - "Betogings"

Betogings voor kantoor van Noord-Kaap se premier: Frustrasie met swak dienslewering kan weer oorkook

2021-04-15
Dr. Wynand Boshoff

Betogings oor swak dienslewering, veral met betrekking tot watervoorsiening en doeltreffende riolering, is die gevolg van jarelange frustrasie. In 2018 het dit tot ontwrigting en geweld gelei wat vir Kimberley ongekend was. Die gebrek aan vordering sedertdien, kan dieselfde gevolge hê.

... Lees verder

Destabiliserende omstandighede by Sol Plaatje-munisipaliteit lei tot onwettige optrede – ironies genoeg met “Vryheidsdag”

2021-04-27
Kobus van den Berg

Kimberley word tans weereens deur ontwrigtende en vernietigende diensleweringsbetogings geteister. Dit is die gevolg van diensleweringsprobleme wat deur verskeie raadslede van regoor die politieke spektrum beskryf word as 'n interne magspel gekenmerk deur sabotasie.

Dit het daartoe gelei dat die... Lees verder


Kgetlengrivier onder beleg weens strydende ANC-faksies

2021-08-25
Frans Potgieter

Die VF Plus veroordeel die chaos en gepaardgaande plundering wat Dinsdag en Woensdag in die Kgetlengrivier-plaaslike munisipaliteit (Koster, Derby en Swartruggens) losgebars het toe strydende ANC-faksies hoofroetes afgesper en infrastruktuur beskadig het.

Die samestelling en finalisering van die... Lees verder