Soek Resultate - "BinnelandseSake"

Binnelandse sake se dienslewering is R2 miljard in die rooi

2019-11-13
Jaco Mulder

(Begrotingsverslag in parlement: Binnelandse sake)

 

Wanneer ʼn staatsdepartement eise van R2 miljard in die gesig staar weens swak dienslewering, is kommentaar oor die funksionaliteit van die onderneming waarskynlik oorbodig.

Dit terwyl die rol wat die departement speel – in hierdie... Lees verder


Binnelandse sake se dienslewering is R2 miljard in die rooi

2019-11-13
Die Redaksie

"Wanneer ʼn staatsdepartement eise van R2 miljard in die gesig staar weens swak dienslewering, is kommentaar oor die funksionaliteit van die onderneming waarskynlik oorbodig," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van binnelandse sake.

"Dit terwyl die rol wat die departement speel... Lees verder


Ledeverklaring in parlement: Swak diens en onbevoegdheid by departement van binnelandse sake ontstel

2020-03-03
Jaco Mulder

Swak diens en onbevoegdheid by die departement van binnelandse sake is onaanvaarbaar en ʼn groot probleem wat lei tot groeiende frustrasie onder alle Suid-Afrikaners.

Die VF Plus ontvang weekliks navrae van moedelose Suid-Afrikaners uit alle geledere van die samelewing omdat hulle doodgewoon geen... Lees verder


Ledeverklaring in parlement: Swak diens en onbevoegdheid by departement van binnelandse sake ontstel

2020-03-03
Die Redaksie

"Swak diens en onbevoegdheid by die departement van binnelandse sake is onaanvaarbaar en ʼn groot probleem wat lei tot groeiende frustrasie onder alle Suid-Afrikaners," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van binnelandse sake.

"Die VF Plus ontvang weekliks navrae van moedelose... Lees verder


Deklarasie in parlement: Beter grensbeheer is welkom, maar tydsberekening weens ekonomie nie reg vir implementering

2020-03-03
Jaco Mulder

Die VF Plus waardeer die Wysigingswetsontwerp op Grensbestuur as ‘n meganisme om Suid-Afrika se weerlose grense te beveilig, veral met betrekking tot die beheer van onwettige toegang van mense, onwettige en gesteelde goedere, dwelms en mensehandel - veral van vroue en kinders.

Die VF Plus is ... Lees verder


Mpumalanga se poreuse grense kan nasionale inperking in die wiele ry

2020-04-08
Jaco Mulder

Probleme met toegang by grensposte en poreuse grense in Mpumalanga kan die effektiwiteit van die nasionale korona-inperking in die wiele ry indien omstandighede en veiligheid by die grense en grensposte nie verbeter nie.

Die poreuse grense tussen Mpumalanga, Mosambiek en Swaziland, skep nie net 'n ... Lees verder


Departement van binnelandse sake verkeer toenemend onder druk om sy mandaat uit te voer

2020-07-22
Jaco Mulder

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van binnelandse sake)

Die mandaat wat die departement van binnelandse sake moet vervul om die identiteit van Suid-Afrikaan se burgers te beskerm, die migrasie van mense te reguleer en die land se internasionale verpligtinge na te kom wat... Lees verder


VF Plus eis dat minister van binnelandse sake reageer na aanstelling van omstrede advokaat

2020-10-15
Jaco Mulder

Die VF Plus eis dat die minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, reageer op bewerings dat die omstrede advokaat Seth Ntai (SC) ‘n prominente rol speel binne die departement met die goedkeuring van die minister.

Advokaat Nthai, wat voorheen die LUR vir veiligheid en sekuriteit in... Lees verder


ANC-regering se besluit om grensposte te sluit, los nie probleme op nie

2021-01-12
Jaco Mulder

Die regering se besluit om bloot die land se grensposte te sluit, bied geen oplossing vir die krisis wat die regering self geskep het nie.

Die departement van binnelandse sake se swak hantering van die situasie by van die land se grense met buurlande gedurende die feestydperk, waar motors in... Lees verder


ANC-regering se besluit om grensposte te sluit, los nie probleme op nie

2021-01-12
Die Redaksie

"Die regering se besluit om bloot die land se grensposte te sluit, bied geen oplossing vir die krisis wat die regering self geskep het nie," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van binnelandse sake.

"Die departement van binnelandse sake se swak hantering van die situasie by van die ... Lees verder