Soek Resultate - "Carletonville"

Gevandaliseerde substasies laat Carletonville dae sonder krag

2020-01-21
Ben van der Berg

Die Merafong-plaaslike munisipaliteit ontneem Carletonville se belastingbetalers van hul fundamentele regte deur geen poging aan te wend om elektriese substasies te beveilig om sodoende gereelde vandalisme te verhinder nie.

Selfs die gemeenskaps-polisiëringsforum wat gereeld die substasies... Lees verder


VF Plus bekommerd oor veiligheid van inwoners tydens Merafong-staking

2020-02-06
Ben van den Berg

Die VF Plus is besorg oor die veiligheid van inwoners van Carletonville, Khutsong en Welverdiend gedurende die uitgebreide diensleweringstaking wat gister in dié dorpe begin het.

Die stakers wat deur die South African National Civic Organisation (SANCO) gelei word, dring aan dat die... Lees verder


Slaggat eis man se lewe: VF Plus eis daadwerklike optrede

2020-06-12
Ben van der Berg

Die Merafong-munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Welverdiend, Wedela) en die provinsiale paaie-departement kan nie langer voortgaan om paaie wat feitlik onrybaar is, te ignoreer terwyl onskuldige mense hul lewe hierdeur verloor nie.

Die jongste slagoffer, mnr JJ Bornman (21), is... Lees verder


Onvermoë van polisie om inwoners van Welverdiend te beskerm, lei tot toenemende inbrake

2020-08-04
Ben van der Berg

Die onvermoë van die polisie in Carletonville om inwoners van Welverdiend te beskerm, lei tot ‘n toename in misdaad in die gebied.

‘n Inwoner van Welverdiend, mnr. Rian Schoeman (58) was Saterdagoggend vroeg 'n slagoffer toe booswigte by sy huis ingebreek en hom aangerand het. Hy... Lees verder


Voortdurende kragonderbrekings in Merafong kan nie langer geduld word nie

2020-06-02
Ben van der Berg

Die voortdurende kragonderbrekings in die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Khutsong, Welverdiend, Kokosi en Wedela) kan nie langer geduld word nie en die munisipaliteit moet verantwoordelikheid aanvaar vir sy jarelange wanbestuur van dié munisipaliteit.

Die... Lees verder


Vandale saag kragpale af wat gemeenskappe lank sonder elektrisiteit laat

2020-09-22
Charles Brough

Die optrede van vandale wat Sondagmiddag die staalpale van ‘n Eskom-oorhoofse kraglyn, wat die landelike gebiede van Westonaria van elektrisiteit voorsien afgesaag het, kan nie ongestraf gelaat word nie.

Inwoners van Jagfontein, Poortjie en die landelike gebiede van Westonaria was vir meer... Lees verder


Merafong-munisipaliteit (Fochville en Carletonville) stort in duie

2017-10-31
Ben van der Berg

Die Merafong-munisipaliteit (Fochville en Carletonville) is besig om die stryd teen totale agteruitgang te verloor en inwoners word gemaan om hulself daarop voor te berei.

Ben van der Berg, VF Plus-raadslid in Merafong, sê hy praat gereeld met lede van die burgemeesterskomitee oor die... Lees verder


Waterlek in Carletonville laat yslike sinkgat in pad

2017-11-08
Ben van der Berg

Die munisipaliteit se onvermoë om dienslewering suksesvol in Merafong (Carletonville) toe te pas, is die naweek weer beklemtoon toe duisende liter onbeheerde water ʼn sinkgat in Kaolinstraat, Carletonville, gevorm het, sê Ben van der Berg, VF Plus-raadslid in Merafong.

“Die sinkgat ... Lees verder


Waterlek in Carletonville laat yslike sinkgat in pad

2017-11-08
Ben van der Berg

Die munisipaliteit se onvermoë om dienslewering suksesvol in Merafong (Carletonville) toe te pas, is die naweek weer beklemtoon toe duisende liter onbeheerde water ʼn sinkgat in Kaolinstraat, Carletonville, gevorm het, sê Ben van der Berg, VF Plus-raadslid in Merafong.

“Die sinkgat ... Lees verder


Merafong-munisipaliteit herstel Rotoraskool vir gestremde leerlinge se krag ná VF Plus ingryp

2020-10-01
Me. Amanda de Lange

Die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Wedela) het vandag, na volgehoue druk van die VF Plus, die elektrisiteit na die Rotora-skool vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes in Carletonville, herstel.

Die skool was vir langer as ‘n maand sonder elektrisiteit.

... Lees verder

« 1 2 3 4 5 ... 7 »