Soek Resultate - "DeWetNel"

VF Plus verwelkom sterk standpunt in portefeuljekomitee teen onbevoegde administrateurs

2019-09-03
Die Redaksie

Die VF Plus verwelkom die sterk standpunt wat vandag ingeneem is deur Arone Motswana, voorsitter van die portefeuljekomitee oor die premier, finansies, samewerkende regering, behuising, en tradisionele sake, teen die onoordeelkundige ontplooiing van administrateurs by munisipaliteite in Noordwes.

... Lees verder

Noordwes Premier bied geen volhoubare oplossings in sy provinsiale rede nie

2020-02-21
De Wet Nel

Die VF Plus is teleurgesteld in die gebrek aan enige volhoubare oplossing vir Noordwes se vele krisisse in vandag se provinsiale rede van die premier, Job Mokgoro.

Die ontwrigtende optrede van ander partye tydens die sitting van die wetgewer het ook nie gehelp nie. Dit het eerder meegewerk om die... Lees verder


VF Plus verwelkom Noordwes-premier se erkenning dat munisipaliteite onder administrasie lei tot verdere korrupsie

2020-06-25
De Wet Nel

Die VF Plus verwelkom die erkenning van die premier van Noordwes, dr. Job Mokgoro, dat die plasing van munisipaliteite onder administrasie in ‘n poging om dienslewering te verbeter en korrupsie te beveg, tot dusver misluk het.

Die premier het tydens ‘n vergadering van die wetgewer... Lees verder


Noodsaaklike sanitering van staatsgeboue in Noordwes nog ‘n stropingsgeleentheid vir tenderpreneurs

2020-07-31
De Wet Nel

Die VF Plus is verstom oor Noordwes se LUR van finansies, me. Motlalepula Rosho, se uitlating dat die provinsiale regering voortgaan met die aanstelling van private maatskappye om die sanitasie van staatsgeboue en skole te behartig tydens die Covid-19-pandemie.

Dit kom nadat die VF Plus voorgestel ... Lees verder


VF Plus verwelkom Noordwes-LUR vir gemeenskapsveiligheid se siening oor plaasmoorde ná optrede van nasionale minister

2020-09-23
De Wet Nel

(Plaasmoord-debat in Noordwes-wetgewer)

Die VF Plus verwelkom die uitspraak gister van Sello Lehari, Noordwes se LUR vir gemeenskapsveiligheid, dat plaasmoorde en -aanvalle tot prioriteitsmisdaad verklaar moet word en nie deur enige partye verpolitiseer moet word nie. Die VF Plus beywer hom al... Lees verder