Soek Resultate - "DesmondReed"

Nala-munisipaliteit: Strafklag teen bestuurder oor riool in veld

2020-02-29
Desmond Reed

Die VF Plus het gister ‘n strafregtelike klag ingedien teen die waarnemende munisipale bestuurder van Nala plaaslike munisipaliteit, Sandile Busakwe.

Die klagte hou verband met riool wat al etlike jare langs die Wesselsbronrioolaanleg op die dorp in die veld uitgepomp word. Die pomp van die... Lees verder


Nala: VF Plus versoek provinsiale ingryping

2020-07-03
Desmond Reed

Die Nala-plaaslike munisipaliteit (Bothaville en Wesselsbron) se munisipale openbare rekeningekomitee funksioneer nie en die munisipaliteit se finansies is deurspek van onreëlmatighede tot nadeel van die inwoners.

Van die onreëlmatige uitgawes sluit in die vervoer- en verblyfkoste van... Lees verder


Nala: Strafregtelike klag sloer

2020-07-09
Desmond Reed

Die VF Plus het reeds op 28 Februarie vanjaar ‘n strafregtelike klag ingedien teen die waarnemende munisipale bestuurder van Nala-plaaslike munisipaliteit, Sandile Busakwe.

Dié klag wat by die Wesselsbronse polisie teen Busakwe ingedien is, is vir die oortreding van die Nasionale... Lees verder


VF Plus dien strafregtelike klag in oor stand van vullisterreine in Nala-munisipaliteit

2020-07-24
Desmond Reed

Die VF Plus het ‘n strafregtelike klag by die polisie ingedien teen die waarnemende munisipale bestuurder van die Nala-plaaslike munisipaliteit (Bothaville, Wesselsbron), Nokufa Radebe, vir die oortreding van die nasionale minimumvereistes vir vullisterreine ingevolge die Afvalbestuurswet.

... Lees verder

Strafklag ingedien teen munisipale bestuurder en burgemeester oor besoedeling in Bothaville-woonbuurt

2020-11-05
Desmond Reed

Die VF Plus het ‘n strafregtelike klag ingedien teen die Nala-plaaslike munisipaliteit (Bothaville en Wesselsbron) se munisipale bestuurder, me. N. Radebe, en die burgemeester, mnr. T. Mogoje.

Die klagte hou verband met rioolbesoedeling in die Meyerhof-woongebied in Bothaville.

Dié... Lees verder


Bothaville: Herstelwerk begin aan voortslepende rioolprobleem

2021-10-06
Desmond Reed

Na volgehoue druk van die VF Plus het die Nala-plaaslike munisipaliteit (Bothaville, Wesselsbron) eindelik kontrakteurs aangestel om aandag te gee aan 'n voortslepende rioolprobleem in Bothaville.

Die VF Plus het ʼn strafregtelike klag by die Nala-polisie ingedien en is al ʼn geruime tyd besig met... Lees verder