Soek Resultate - "DrPieterGroenewald"

Korrupsie-epidemie in Suid-Afrika moet nou beveg word

2020-05-20
Dr Pieter Groenewald

Skokkende bewerings van wydverspreide korrupsie onder die dekmantel van die COVID-19-pandemie kom toenemend onder die aandag van die VF Plus en die party is bekommerd oor die stroping van die rampfonds en die staatskoffers wat in die afsienbare toekoms ʼn groter krisis kan raak as die pandemie self.

... Lees verder

Korrupsie-epidemie in Suid-Afrika moet nou beveg word

2020-05-20
Die Redaksie

"Skokkende bewerings van wydverspreide korrupsie onder die dekmantel van die COVID-19-pandemie kom toenemend onder die aandag van die VF Plus en die party is bekommerd oor die stroping van die rampfonds en die staatskoffers wat in die afsienbare toekoms ʼn groter krisis kan raak as die pandemie... Lees verder


Polisie-brutaliteit: Terwyl polisie voorgee om te voldoen aan riglyne van Khoza-hofuitspraak, vind verdere gevalle van brutaliteit plaas

2020-05-23
Die Redaksie

"Dit is onaanvaarbaar dat die polisie voorgee om hom te verbind tot die uitspraak in die Collins Khoza-saak waarin brutaliteit teenoor die publiek sterk veroordeel is, terwyl dit in die praktyk steeds voortduur. Die voorval in die Strand waar ʼn vroulike drawwer hardhandig in hegtenis geneem is,... Lees verder


Polisie-brutaliteit: Terwyl polisie voorgee om te voldoen aan riglyne van Khoza-hofuitspraak, vind verdere gevalle van brutaliteit plaas

2020-05-24
Dr Pieter Groenewald

Dit is onaanvaarbaar dat die polisie voorgee om hom te verbind tot die uitspraak in die Collins Khoza-saak waarin brutaliteit teenoor die publiek sterk veroordeel is, terwyl dit in die praktyk steeds voortduur. Die voorval in die Strand waar ʼn vroulike drawwer hardhandig in hegtenis geneem is,... Lees verder


Inperkingsvlak Drie vanaf 1 Junie: Ontsluiting van ekonomie vind te stadig plaas

2020-05-24
Dr Pieter Groenewald

Die ontsluiting van Suid-Afrika se ekonomie vind te stadig plaas om ernstige langtermyn-skade te voorkom, veral gesien in die lig van die feit dat president Cyril Ramaphosa vanaand opnuut bevestig het dat die inperking sy doel gedien het.

Sake-ondernemings kon lank reeds met die korrekte... Lees verder


Inperkingsvlak Drie vanaf 1 Junie: Ontsluiting van ekonomie vind te stadig plaas

2020-05-24
Die Redaksie

"Die ontsluiting van Suid-Afrika se ekonomie vind te stadig plaas om ernstige langtermyn-skade te voorkom, veral gesien in die lig van die feit dat president Cyril Ramaphosa vanaand opnuut bevestig het dat die inperking sy doel gedien het," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

... Lees verder

Vlak Drie-regulasies: Onduidelikhede gaan weer probleme veroorsaak

2020-05-28
Dr Pieter Groenewald

Soos dit voorheen die geval was, is daar steeds talle vrae en onduidelikhede oor die fyner besonderhede van Vlak Drie-regulasies en daar is steeds te veel gevalle waar beperkings bloot nie rasioneel is nie, soos die verbod op ondernemings soos haarsalonne en die beperking op oefentye.

Die... Lees verder


Vlak Drie-regulasies: Onduidelikhede gaan weer probleme veroorsaak

2020-05-28
Die Redaksie

"Soos dit voorheen die geval was, is daar steeds talle vrae en onduidelikhede oor die fyner besonderhede van Vlak Drie-regulasies en daar is steeds te veel gevalle waar beperkings bloot nie rasioneel is nie, soos die verbod op ondernemings soos haarsalonne en die beperking op oefentye," sê... Lees verder


Ramaphosa vaag oor groeiplanne vir die ekonomie: Die vraag is steeds die werkbaarheid daarvan

2020-06-01
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa se idees om die ekonomie weer op die been te kry, sal bloot net planne bly indien daar nie praktiese, werkbare voorstelle is nie. Hy het die afgelope naweek aanlyn met die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum oor sy ekonomiese heropbou-planne gepraat.

Om as... Lees verder


Ramaphosa vaag oor groeiplanne vir die ekonomie: Die vraag is steeds die werkbaarheid daarvan

2020-06-01
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa se idees om die ekonomie weer op die been te kry, sal bloot net planne bly indien daar nie praktiese, werkbare voorstelle is nie. Hy het die afgelope naweek aanlyn met die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum oor sy ekonomiese heropbou-planne gepraat," sê dr.... Lees verder


« 1 2 ... 8 9 10 11 12 ... 17 18 »