Soek Resultate - "DrPieterGroenewald"

SANW wys sy ware kaliber met optrede tydens Covid-19

2020-07-23
Die Redaksie

"Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het sy ware kleure en kaliber gewys met sy optrede tydens die huidige Covid-19-pandemie, en hierdie standaard het ʼn naam gekry, naamlik Colins Khosa," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Hierby kan gevoeg word die optrede van die... Lees verder


President se aankondiging oor skole is teleurstellend en beloftes om korrupsie te bekamp sleg lippetaal

2020-07-24
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa se aankondiging dat alle openbare skole vir vier weke sluit is nie onverwags nie. Dit dui weereens op die invloed van vakbonde op die regering se besluitneming en is 'n veralgemeende benadering tot 'n komplekse probleem.

Die besluit is teleurstellend, omdat daar skole is... Lees verder


President se aankondiging oor skole is teleurstellend en beloftes om korrupsie te bekamp sleg lippetaal

2020-07-24
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa se aankondiging dat alle openbare skole vir vier weke sluit is nie onverwags nie. Dit dui weereens op die invloed van vakbonde op die regering se besluitneming en is 'n veralgemeende benadering tot 'n komplekse probleem," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

... Lees verder

Polisie verdien kritiek, maar ligpunte soos ‘n nuwe benadering tot plaasmoord word verwelkom

2020-07-24
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van polisie)

Die VF Plus verwelkom die polisie se nuwe benadering tot plaasmoord. Die party veg sedert 1997 deurlopend om dit op die nasionale agenda te plaas en het in 2017 daarin geslaag om ʼn spesiale debat oor plaasmoord aan te vra in... Lees verder


Regulasies oor jagbedryf getuig van onkunde

2020-07-29
Dr Pieter Groenewald

Die regulasies wat uitgereik is deur die minister van omgewingsake, bosbou en visserye, Barbara Creecy, wat van toepassing is op die jagbedryf waar mense nie oor provinsiale grense mag beweeg of in die jagveld mag oornag nie, getuig van haar onkunde oor hoe dié bedryf funksioneer.

Dit is... Lees verder


Regulasies oor jagbedryf getuig van onkunde

2020-07-29
Die Redaksie

"Die regulasies wat uitgereik is deur die minister van omgewingsake, bosbou en visserye, Barbara Creecy, wat van toepassing is op die jagbedryf waar mense nie oor provinsiale grense mag beweeg of in die jagveld mag oornag nie, getuig van haar onkunde oor hoe dié bedryf funksioneer," sê ... Lees verder


ANC moet kennis neem daarvan dat die mense van Suid-Afrika weerstandig raak teen regerings se vermorsing van hul belastinggeld

2020-07-29
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement: Aangepaste Begrotingswetsontwerp)

Die VF Plus wil sy boodskap herhaal dat die belastingbetalers van Suid-Afrika weerstandig begin raak teen die regering se vermorsing van belastinggeld. Hulle wil nie meer betaal as dienste nie gelewer word en belastinggeld gesteel word nie.

... Lees verder

ANC moet kennis neem daarvan dat die mense van Suid-Afrika weerstandig raak teen regerings se vermorsing van hul belastinggeld

2020-07-29
Die Redaksie

"Die VF Plus wil sy boodskap herhaal dat die belastingbetalers van Suid-Afrika weerstandig begin raak teen die regering se vermorsing van belastinggeld. Hulle wil nie meer betaal as dienste nie gelewer word en belastinggeld gesteel word nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die... Lees verder


Te veel kwelvrae rondom aanwysing van nuwe uitvoerende direkteur van Opod

2020-07-30
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement oor aanstelling van Opod se nuwe uitvoerende direkteur)

Daar hang te veel kwelvrae rondom die aanstelling van me. Dikeledi Ntlatseng as nuwe uitvoerende direkteur van die polisiewaghond, die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod). Die grootste hiervan is ‘n... Lees verder


Te veel kwelvrae rondom aanwysing van nuwe uitvoerende direkteur van Opod

2020-07-30
Die Redaksie

"Daar hang te veel kwelvrae rondom die aanstelling van me. Dikeledi Ntlatseng as nuwe uitvoerende direkteur van die polisiewaghond, die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod). Die grootste hiervan is ‘n gebrekkige keuringsproses waar Ntlatseng nie oor dieselfde kam geskeer is as... Lees verder


« 1 2 ... 12 13 14 15 16 ... 18 19 »