Soek Resultate - "DrPieterGroenewald"

Vuurwapen-amnestie slaag nie in sy doel: Dit is wensdenkery dat misdadigers vuurwapens sal inhandig

2020-07-30
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement)

Dit is wensdenkery om te glo dat misdadigers die vuurwapen-amnestieperiode sal gebruik om hul vuurwapens in te handig. Statistiek van die polisie self toon aan dat nog nie ‘n enkele misdadiger sy vuurwapen tydens die amnestie-tydperk ingehandig het nie, terwyl dit... Lees verder

Vuurwapen-amnestie slaag nie in sy doel: Dit is wensdenkery dat misdadigers vuurwapens sal inhandig

2020-07-30
Die Redaksie

"Dit is wensdenkery om te glo dat misdadigers die vuurwapen-amnestieperiode sal gebruik om hul vuurwapens in te handig. Statistiek van die polisie self toon aan dat nog nie ‘n enkele misdadiger sy vuurwapen tydens die amnestie-tydperk ingehandig het nie, terwyl dit hoofdoel van die amnestie... Lees verder

Misdaadstatistiek (2019/20) wys dat Suid-Afrika al hoe meer gewelddadig raak

2020-07-31
Dr Pieter Groenewald

Die jongste misdaadstatistiek van 2019/20 toon dat Suid-Afrika al hoe meer gewelddadig raak met onder meer 21 325 moorde wat in dié tyd gepleeg is.

Dit is 58,4 moorde per dag of 36 uit elke 100 000 mense wat ‘n toename van 1,4% is teenoor die vorige jaar. Moord het die afgelope dekade ... Lees verder

Gebrekkige samewerking tussen Suid-Afrika en Lesotho oor uitlewering van vermeende plaasaanvallers moet reggestel word

2020-08-06
Dr Pieter Groenewald

Die VF plus neem met kommer kennis van bewerings in die media (Netwerk24: 6 Augustus 2020) dat die polisie in Lesotho ‘n vermeende plaasaanvaller vrygelaat het weens swak reëlings aan die kant van die Suid-Afrikaanse polisie.

Die man word verbind met die aanval op mev. Daleen van der... Lees verder

Gebrekkige samewerking tussen Suid-Afrika en Lesotho oor uitlewering van vermeende plaasaanvallers moet reggestel word

2020-08-06
Die Redaksie

"Die VF Plus neem met kommer kennis van bewerings in die media dat die polisie in Lesotho ‘n vermeende plaasaanvaller vrygelaat het weens swak reëlings aan die kant van die Suid-Afrikaanse polisie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die man word verbind met die aanval op... Lees verder

Ramaphosa se kabinetskomitee net oëverblindery

2020-08-11
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa se ministeriële taakspan wat verslag moet doen oor bedrog en korrupsie met tenders en kontrakte wat met Covid-19 verband hou, is niks anders nie as oëverblindery nie en ‘n poging om die publiek te paai deur voor te gee die regering is bewus van korrupsie en ... Lees verder

Misdaadstatistiek van eerste kwartaal van 2020-boekjaar kan misleidend wees

2020-08-14
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die feit dat misdaadstatistiek voortaan elke kwartaal bekend gemaak sal word. Die party vra al etlike jare dat dit so gedoen word en hierdie volgehoue druk het nou vrug opgelewer.

Kwartaallikse statistiek sal meehelp dat beter aandag gegee word aan die oorsake van misdaad wat ... Lees verder

Misdaadstatistiek van eerste kwartaal van 2020-boekjaar kan misleidend wees

2020-08-14
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die feit dat misdaadstatistiek voortaan elke kwartaal bekend gemaak sal word. Die party vra al etlike jare dat dit so gedoen word en hierdie volgehoue druk het nou vrug opgelewer," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Kwartaallikse statistiek sal meehelp dat beter ... Lees verder

Omstandighede dwing Ramaphosa om regulasies te verslap

2020-08-15
Dr Pieter Groenewald

Dit was nie goeie leierskap nie, maar omstandighede wat president Cyril Ramaphosa gedwing het om die drakoniese Covid-19-inperkingsregulasies aansienlik te verslap.

Nie net het ANC-lede regdeur die strukture van die ANC die inperking grootliks misbruik om noodfondse te plunder nie, maar... Lees verder

« 1 2 ... 13 14 15 16 17 ... 19 »