Soek Resultate - "DrPieterGroenewald"

ANC-regering probeer blaam skuif oor sy onvermoë om misdaad te bestry

2019-11-15
Die Redaksie

"Misdaad in Suid-Afrika is buite beheer, maar wanneer die ANC-regering met die realiteit daarvan gekonfronteer word, probeer hy die fokus wegskuif van sy onvermoë om misdaad te bestry en die burgers van die land te beskerm," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier. 

"Die regering... Lees verder


DA-dubbelpratery oor onteiening sonder vergoeding is oneerlik

2019-11-16
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus sal die eerste wees om ‘n voorlegging te doen en om alle stappe moontlik te neem om die ANC-regering te keer om Artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak aangesien dit beleggersvertroue in die land en sodoende die land se ekonomie,... Lees verder


DA-dubbelpratery oor onteiening sonder vergoeding is oneerlik

2019-11-16
Die Redaksie

"Die VF Plus sal die eerste wees om ‘n voorlegging te doen en om alle stappe moontlik te neem om die ANC-regering te keer om Artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak aangesien dit beleggersvertroue in die land en sodoende die land se ekonomie,... Lees verder


Vuurwapen-amnestie: Polisie self die grootste verspreider van onwettige vuurwapens en ammunisie

2019-11-21
Dr Pieter Groenewald

Net soos ʼn potlood op sy eie nie verkeerd kan spel nie, kan ʼn vuurwapen op sy eie nie doodmaak nie. Daarbenewens blyk dit uit onlangse parlementêre vrae wat die VF Plus aan die minister van polisie gevra het, dat die polisie self die skuld moet dra vir die meerderheid onwettige wapens en... Lees verder


Lesufi se mislukkings onverdedigbaar

2019-11-26
Dr Pieter Groenewald

Onderwys in Gauteng is in ʼn krisis met byna 15 000 leerlinge wat hierdie week nog nie plek het in skole nie, ʼn ondersoek van die openbare beskermer na die mislukte sentrale aanlyn-registrasiestelsel en sowat R2 miljard se onreëlmatige- en onderbesteding in die laaste twee finansiële jare.

... Lees verder

Lesufi se mislukkings onverdedigbaar

2019-11-26
Dr Pieter Groenewald

"Onderwys in Gauteng is in ʼn krisis met byna 15 000 leerlinge wat hierdie week nog nie plek het in skole nie, ʼn ondersoek van die openbare beskermer na die mislukte sentrale aanlyn-registrasiestelsel en sowat R2 miljard se onreëlmatige- en onderbesteding in die laaste twee finansiële... Lees verder


Tussenverkiesings wys nuwe politieke speelvlak het aangebreek

2019-11-28
Dr Pieter Groenewald

Die tussenverkiesing gister in Thabazimbi in die Limpopo-provinsie herbevestig onteenseglik dat ʼn nuwe tydvak in Suid-Afrikaanse politiek aangebreek het. Die VF Plus gaan voort om sy uitstaande groei sedert die 2016-plaaslike verkiesing gehandhaaf en daarop voort te bou.

Die VF Plus se steun in... Lees verder


Tussenverkiesings wys nuwe politieke speelvlak het aangebreek

2019-11-28
Dr Pieter Groenewald

"Die tussenverkiesing gister in Thabazimbi in die Limpopo-provinsie herbevestig onteenseglik dat ʼn nuwe tydvak in Suid-Afrikaanse politiek aangebreek het. Die VF Plus gaan voort om sy uitstaande groei sedert die 2016-plaaslike verkiesing gehandhaaf en daarop voort te bou," sê Pieter... Lees verder


Vuurwapen-amnestie misleidend en ‘n klug

2019-11-28
Dr Pieter Groenewald

Die afkondiging van amnestie vir onwettige vuurwapens om straffeloos ingedien te kan word vanaf 1 Desember vanjaar tot einde Mei aanstaande jaar, soos deur die minister van polisie, Bheki Cele, in die Staatskoerant gepubliseer is, is misleidend en ʼn klug.

Die bedoeling van amnestie is om onwettige ... Lees verder


Vuurwapen-amnestie misleidend en ‘n klug

2019-11-28
Dr Pieter Groenewald

"Die afkondiging van amnestie vir onwettige vuurwapens om straffeloos ingedien te kan word vanaf 1 Desember vanjaar tot einde Mei aanstaande jaar, soos deur die minister van polisie, Bheki Cele, in die Staatskoerant gepubliseer is, is misleidend en ʼn klug," sê Pieter Groenewald, VF... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 14 15 »