Soek Resultate - "DrPieterGroenewald"
2019-11-30
Dr Pieter Groenewald
Luidens mediaberigte was me. Shiela Senkubuge, lid van die burgermeersterskomitee in die Tshwane-metroraad, in 2016 verkies as proporsionele raadslid vir die Demokratiese Alliansie (DA) alhoewel sy nie ten tye van haar verkiesing ‘n Suid-Afrikaanse burger was nie.
Senkubuge was na bewering... Lees verder
2019-12-02
Dr Pieter Groenewald
Eskom het in tien jaar sedert Januarie 2009 twaalf hoof uitvoerende beamptes in verskeie hoedanighede, van waarnemend tot tydelik en permanent, op die proef gestel om die sukkelende staatsentiteit te probeer red.
(Volledige lys met vrae en antwoorde van die VF Plus aan die minister van openbare... Lees verder
2019-12-03
Dr Pieter Groenewald
Die VF Plus steun nog altyd die idee van harde arbeid vir gevangenes, veral dié wat aan meer ernstige misdade skuldig bevind is en stem daarom saam met die uitlatings van president Cyril Ramaphosa in dié verband.
Die president het die afgelope naweek op ’n besoek aan die... Lees verder
2019-12-03
Dr Pieter Groenewald
Die minister van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (CoGTA), Nkosazana Dlamini Zuma, se ongeërgde houding op parlementêre vrae van die VF Plus oor ernstige aangeleenthede, is skokkend en ʼn ontduiking van haar wettige pligte teenoor die parlement en die mense van... Lees verder
2019-12-03
Dr Pieter Groenewald
"Die minister van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede (CoGTA), Nkosazana Dlamini Zuma, se ongeërgde houding op parlementêre vrae van die VF Plus oor ernstige aangeleenthede, is skokkend en ʼn ontduiking van haar wettige pligte teenoor die parlement en die mense van... Lees verder
2019-12-04
Dr Pieter Groenewald
Dit is betreurenswaardig dat die ANC vandag daarin geslaag het om weer beheer oor die Johannesburgse metro te verkry. Geoff Makhubo is verkies tot nuwe burgemeester.
Die ANC het daarin geslaag om met die ondersteuning van partye soos die IVP 137 stemme op hul kandidaat te verenig. Die DA se... Lees verder
2019-12-16
Dr Pieter Groenewald
(Toespraak: Dr. Pieter Groenewald – Geloftefees-herdenking by die APK-Kerk in Kemptonpark, Gauteng)
Die Handves van Regte in die Grondwet van Suid-Afrika erken die reg van gemeenskappe en individue om hulle kultuur te beoefen en uit te leef. Die jaarlikse herdenking van die... Lees verder
2019-12-16
Dr Pieter Groenewald
"Die Handves van Regte in die Grondwet van Suid-Afrika erken die reg van gemeenskappe en individue om hulle kultuur te beoefen en uit te leef. Die jaarlikse herdenking van die 1838-Gelofte as Geloftedag deur Afrikaners is ‘n grondwetlike reg," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
...
Lees verder
2019-12-18
Dr Pieter Groenewald
Die feestyd van Kersfees en Nuwejaar laat ʼn mens onwillekeurig terugdink aan die jaar wat verby is.
Vir die Vryheidsfront Plus was dit ‘n besondere jaar van prestasie met die verkiesing van 8 Mei. Dit was ook harde werk en ‘n jaar, wat na my mening, ‘n keerpunt was vir ons party. ... Lees verder
2020-01-10
Dr Pieter Groenewald
Die ontplooiing van soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in Kimberley met die verjaardagvieringe van die ANC, is ongrondwetlik aangesien slegs die president toestemming kan verleen dat soldate saam met die polisie ontplooi kan word ingevolge Artikel 201 van die Grondwet.
...
Lees verder