Soek Resultate - "DrPieterGroenewald"

SANW skend land se Grondwet met ontplooiing van troepe tydens ANC-verjaardagvieringe

2020-01-10
Die Redaksie

"Die ontplooiing van soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in Kimberley met die verjaardagvieringe van die ANC, is ongrondwetlik aangesien slegs die president toestemming kan verleen dat soldate saam met die polisie ontplooi kan word ingevolge Artikel 201 van die Grondwet,"... Lees verder


VF Plus verower derde DA-wyk in ses maande

2020-01-16
Dr Pieter Groenewald

Die uitslag van die tussenverkiesing in Wyk 9 van die Mamusa-munisipaliteit (Schweizer-Reneke) dien as bewys van die volgehoue toename in kiesers wat hul vertroue in die VF Plus plaas. Die VF Plus het hierdie wyk van die DA verower.

Dit is die derde wyk wat die VF Plus die afgelope ses maande in... Lees verder


VF Plus sal besluit van ANC oor vergoeding met grondhervorming op elke wyse moontlik beveg

2020-01-23
Dr Pieter Groenewald

Die besluit wat geneem is op die onlangse ANC-lekgotla en wat verwelkom is deur president Cyril Ramaphosa dat vergoeding in gevalle van grondhervorming en onteiening sonder vergoeding deur die uitvoerende gesag bepaal moet word, is onaanvaarbaar en ongrondwetlik.

Die VF Plus sal dié besluit ... Lees verder


Lasbrief vir Zuma: Belangrik vir mense van Suid-Afrika om te sien regstelsel is billik en regverdig

2020-02-04
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die besluit van regter Dhaya Pillay om ʼn lasbrief uit te reik vir die inhegtenisneming van oud-president Jacob Zuma wat weens beweerde mediese redes vandag nie opgedaag het vir sy korrupsie-hofsaak in die hooggeregshof in Pietermaritzburg nie.

Die besluit van regter Pillay om ... Lees verder


Staatsrede 2020: Tyd vir praat is verby. President moet nou optree

2020-02-12
Dr Pieter Groenewald

Die tyd vir praat oor Suid-Afrika se probleme is verby. Dit sal die land nie meer red nie. Daar moet nou daadwerklik opgetree word.

Daarom is daar groot verwagtinge vir die staatsrede van president Cyril Ramaphosa wat Donderdag plaasvind. Die mense van Suid-Afrika soek nou antwoorde van die... Lees verder


Staatsrede 2020: Tyd vir praat is verby. President moet nou optree

2020-02-12
Die Redaksie

"Die tyd vir praat oor Suid-Afrika se probleme is verby. Dit sal die land nie meer red nie. Daar moet nou daadwerklik opgetree word," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Daarom is daar groot verwagtinge vir die staatsrede van president Cyril Ramaphosa wat Donderdag plaasvind. Die mense van ... Lees verder


President Ramaphosa se teleurstellende staatsrede sal ekonomie nie laat groei nie

2020-02-13
Dr Pieter Groenewald

Die EFF met sy ontwrigtingstaktiek het president Cyril Ramaphosa se staatsrede vir 2020 op ʼn lae noot laat begin en die president het op die teleurstellende trant voortgeborduur met geen aankondiging wat ekonomiese groei sal aanwakker nie.

Die VF Plus het voor die staatsrede gevra dat daar... Lees verder


President Ramaphosa se teleurstellende staatsrede sal ekonomie nie laat groei nie

2020-02-13
Die Redaksie

"Die EFF met sy ontwrigtingstaktiek het president Cyril Ramaphosa se staatsrede vir 2020 op ʼn lae noot laat begin en die president het op die teleurstellende trant voortgeborduur met geen aankondiging wat ekonomiese groei sal aanwakker nie," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die VF Plus... Lees verder


Realiteit oor ekonomie wys Ramaphosa faal Suid-Afrika

2020-02-18
Dr Pieter Groenewald

Twee jaar gelede met die aanvang van sy ampstermyn as president van Suid-Afrika, het pres. Cyril Ramaphosa beleidshervorming, ekonomiese groei en werkskepping beloof. Dit is die kern van die land se probleme. Die realiteit wys egter dat die land in hierdie tyd net agteruit gegaan het.

Daar was wel ... Lees verder


Goeie en slegte nuus in begroting, maar geld word steeds vermors op bodemlose putte soos die SAL en die padongelukkefonds

2020-02-26
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die minister van finansies, Tito Mboweni, dat daar wel verligting vir belastingbetalers gaan wees, veral met betrekking tot die verandering in die inkomste-skale van persoonlike inkomstebelasting.

Dit sal broodnodige verligting bring aangesien dit baie... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 14 15 »