Soek Resultate - "DrakensteinMunisipaliteit"

VF Plus vra ondersoek na diensvoertuie se padwaardigheid na ongeluk op Wellington

2020-10-08
Willie Meyer

Die VF Plus het ‘n skrywe gerig aan die munisipale bestuurder van die Drakenstein-plaaslike munisipaliteit (Gouda, Paarl, Saron, Wellington), dr. Johan Leibrandt, om ondersoek in te stel na die padwaardigheid van alle diensvoertuie van die munisipaliteit.

Dit word genoodsaak ná... Lees verder


Tussenverkiesing in Wyk 3, Paarl: VF Plus-kandidaat het bewese rekord van diensbaarheid

2020-10-21
Willie Meyer

Die VF Plus se kandidaat vir die komende tussenverkiesing in die Drakenstein-plaaslike munisipaliteit (Wyk 3, Paarl), Rehan Kruger, het ‘n bewese rekord van diensbaarheid en dienslewering in dié gemeenskap.

Rehan het reeds bewys dat hy die belange van sy gemeenskap op die hart dra en... Lees verder


Vrae oor ontwikkeling in Noorder-Paarl

2021-03-08
Jaco Prins

Daar heers ontevredenheid onder inwoners van die Noorder-Paarl oor ‘n ontwikkeling in hul midde waaroor verskeie vrae hang.

Inwoners wat hulle na die VF Plus gewend het om hulp, en wat in die omgewing van Kerkstraat woon waar die ontwikkeling gaan plaasvind op ‘n perseel waar ‘n... Lees verder


Riool vloei deur Wellington se strate

2021-03-16
Jaco Prins

Die VF Plus in die Drakenstein-plaaslike munisipaliteit (Gouda, Paarl, Saron, Wellington) is geskok oor hoe min dié munisipaliteit vir die plaaslike dorpe omgee. In Wellington het riool verlede week deur die strate begin vloei nadat pompe by die rioolaanleg gebreek het. Die riool beland... Lees verder


VF Plus dien klag in oor moontlike bedrog met spesiale stemme in Drakenstein

2021-10-30
Erika Botha-Rossouw

Die VF Plus het op bewyse van moontlike omvangryke bedrog met spesiale stemme in die Drakenstein-kiesafdeling afgekom en het ʼn klag daaroor by die polisie ingedien by die Paarlse polisiekantoor.

Die VF Plus se burgemeesterskandidaat vir Drakenstein, mnr. André Fourie, het die klag ingedien.

... Lees verder