Soek Resultate - "Droogteramp"

Droogteramp: Regering besef duidelik nie die erns van voedselsekerheid nie

2020-06-25
Wouter Wessels

Dit wil voorkom of die bedrag van R139 miljoen wat bewillig is om boere te help na die aangekondigde droogte-ramptoestand, nou eintlik deel gaan vorm van ʼn maatskaplike hulpfonds en nie om boere te help om kos vir die land te produseer nie.

Dié afleiding kan gemaak word in die lig van die... Lees verder


Droogteramp: Regering besef duidelik nie die erns van voedselsekerheid nie

2020-06-25
Die Redaksie

"Dit wil voorkom of die bedrag van R139 miljoen wat bewillig is om boere te help na die aangekondigde droogte-ramptoestand, nou eintlik deel gaan vorm van ʼn maatskaplike hulpfonds en nie om boere te help om kos vir die land te produseer nie," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder... Lees verder