Soek Resultate - "Ekonomie"
2020-06-18
Die Redaksie
"Die VF Plus het die EFF vandag tydens vraetyd aan die president gekonfronteer met dié party se standpunt dat Suid-Afrika onbepaald op Vlak Vyf in ʼn grendelstaat moet bly om die sogenaamde ‘wit ekonomie” tot ʼn val te bring nie," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en... Lees verder
2020-06-23
Die Redaksie
Staatskaping en korrupsie het ʼn groot rol gespeel in die verswakking van Suid-Afrika se ekonomie en sy ekonomiese vooruitsigte. Hierdie erkenning is vandag gemaak deur die minister van handel en nywerheid, Ebrahim Patel, in antwoord op ʼn vraag van die VF Plus oor die aangeleentheid.
Die minister... Lees verder
2019-11-13
Die Redaksie
"Anders as die Springbokke is die ANC se drieparty-alliansie ʼn verdeelde span met vakbonde wat nie bereid is om saam te speel om sukses te behaal nie," sê dr. Corné Mulder, VF Plus-LP en hoofsweep.
"Verlede week het die minister van finansies, Tito Mboweni, dit duidelik gemaak dat... Lees verder
2020-04-21
Dr Pieter Groenewald
Die ekonomiese stimuluspakket wat president Ramaphosa aangekondig het, is 'n stap in die regte rigting.
Daar is sekere aspekte van die stimuluspakket waarvan die detail ontbreek en die VF Plus is van mening dat die betaling van nuut-aangewysde sosiale toelaes met omsigtigheid benader moet word... Lees verder
2020-06-10
Die Redaksie
"Die feit dat sakevertroue in Suid-Afrika tot die laagste vlak in 45 jaar gedaal het, kan net voor die deur van die Suid-Afrikaanse regering gelê word," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van handel, nywerheid en mededinging.
"Die afgradering van Suid-Afrika as... Lees verder
2020-05-19
Die Redaksie
"Die VF Plus het vandag tydens ‘n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee vir handel, nywerheid en mededinging die mededingingsraad versoek om die vorming van nuwe monopolieë in die Suid-Afrikaanse handel en nywerheid met omsigtigheid te beoordeel om verdere... Lees verder
2020-07-21
Die Redaksie
"Die konsep Wysigingswetsontwerp oor Gelyke Indiensneming sal die reeds sukkelende ekonomie en steierende werkloosheidskrisis in Suid-Afrika vererger. Die ANC-regering se ongenaakbare afdwing van ‘n gefaalde politieke ideologie het reeds die ekonomie van die land onherstelbare skade berokken, ... Lees verder
2020-11-17
Wouter Wessels
(Parlementêre debat: Wysigingswetsontwerp op belasting en belastingadministrasie)
Geen wet kan onbepaald ‘n vermorsing van belastinggeld befonds soos wat tans in Suid-Afrika die geval is nie en geen regering het die reg om belasting bloot in te samel nie. Dit moet verdien word.
Sonder ... Lees verder
2020-11-17
Die Redaksie
"Geen wet kan onbepaald ‘n vermorsing van belastinggeld befonds soos wat tans in Suid-Afrika die geval is nie en geen regering het die reg om belasting bloot in te samel nie. Dit moet verdien word," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van finansies.
"Sonder ekonomiese... Lees verder
2022-03-15
Dr Pieter Groenewald
(Parlementêre debat: Impak van Rusland se inval in Oekraïne op Suid-Afrikaanse ekonomie)
Elke persoon in Suid-Afrika gaan geraak word deur die nadelige ekonomiese gevolge van die oorlog in Oekraïne - veral diegene wat afhanklik is van basiese voedingstowwe soos brood en meel.
...
Lees verder