Soek Resultate - "Ekonomie"
2022-05-24
Adv Anton Alberts
Die afsterwe van die ekonoom, Mike Schüssler, is ʼn reuse verlies vir Suid-Afrika.
Mnr. Schüssler nie net ʼn briljante ekonoom nie, maar het ʼn hart vir mense gehad soos bewys deur sy diep kommer oor die groeiende endemiese armoede in Suid-Afrika.
Hy het met skerp analitiese vermoëns... Lees verder
2020-07-27
Kobus Hoffman
(Ledeverklaring in Gauteng-wetgewer)
Die enigste uitweg om totale ekonomiese en sosiale ineenstorting in Gauteng te voorkom, is vir die ANC-regering in die provinsie om verantwoordelik en sonder rasse-voorkeur op te tree om so samewerking tussen alle groepe te bewerkstellig.
Die VF Plus het ... Lees verder
2020-07-29
Die Redaksie
"Die regulasies wat uitgereik is deur die minister van omgewingsake, bosbou en visserye, Barbara Creecy, wat van toepassing is op die jagbedryf waar mense nie oor provinsiale grense mag beweeg of in die jagveld mag oornag nie, getuig van haar onkunde oor hoe dié bedryf funksioneer," sê ... Lees verder
2020-12-28
Die Redaksie
"Sonder die gerief van ‘n R800 miljard-reddingskussing wat grootliks vermors is tydens die eerste fases van die Covid-19-inperking en ‘n versuim om gesondheidsmaatreëls behoorlik toe te pas en te polisieer, het gelei tot ‘n uiters moeilike situasie waarin Suid-Afrika hom aan... Lees verder
2022-05-05
Wouter Wessels
(Debat in parlement: Suid-Afrika se kragprobleem en die dreigende ineenstorting van Eskom)
Dit is die ANC-regering en niks anders nie wat verantwoordelik is vir die land se kragprobleem en die ondergang van Eskom.
Só groot is die mislukking dat die regering dit selfs kon regkry om ’n ... Lees verder
2015-05-12
Adv Anton Alberts
Te veel departemente en te veel planne vir ʼn gemene saak skep ʼn warboel wat Suid-Afrika se ekonomie groot skade berokken, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie.
Adv. Alberts het vandag met die begrotingsposdebat vir die departement van ekonomiese... Lees verder
2017-02-21
Adv Anton Alberts
ʼn Gesonde jong bevolkingsbasis wat vir enige land baie voordelig kan wees rakende ekonomiese groei, het weens werkloosheid in Suid-Afrika net die teenoorgestelde effek en kan selfs tot grootskeepse openbare onrus en politieke onstabiliteit lei, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se... Lees verder
2014-03-18
Wouter Wessels
Agbare Speaker,
Die gans wat die goue eiers lê, glo klaarblyklik nie die sogenaamde “goeie storie” wat die ANC-regering probeer vertel nie.
Suid-Afrika en die Vrystaat se finansiële posisie is wankelrig en die begroting van die Vrystaat is onder geweldige druk.
Die Agbare... Lees verder
2017-10-23
Dr Pieter Groenewald
Suid-Afrika beleef tans ʼn ongekende ekonomiese krisis vanweë die wanbestuur en vergrype van die ANC-regering.
Die VF Plus het teen hierdie agtergrond ʼn deeglike fiskale beleidsraamwerk saamgestel met innoverende voorstelle om die land se ekonomie weer op die pad na welvaart te plaas.
Volgens ... Lees verder
2017-10-23
Dr Pieter Groenewald
Suid-Afrika beleef tans ʼn ongekende ekonomiese krisis vanweë die wanbestuur en vergrype van die ANC-regering.
Die VF Plus het teen hierdie agtergrond ʼn deeglike fiskale beleidsraamwerk saamgestel met innoverende voorstelle om die land se ekonomie weer op die pad na welvaart te plaas.
Volgens ... Lees verder