Soek Resultate - "Energie"

Mynbou het blink- en donker kant met hidrobreking wat ‘n donker wolk op die horison is

2019-11-06
Dr. Wynand Boshoff

(Deklarasie in die parlement: Begrotingsverslag - departement van minerale hulpbronne)

 

Mynbou in Suid-Afrika toon tans ʼn blink- en ʼn donker kant met hidrobreking wat soos ʼn donker wolk op die horison lê.

Mynbou regoor die wêreld het 'n blink kant en 'n donker kant. Die blink... Lees verder


Kabinetsvergadering oor kragkrisis: Geleenthede wat lankal aangegryp moes word

2019-12-15
Dr. Wynand Boshoff

"Die kragkrisis in Suid-Afrika moes lankal tot drastiese aksie gelei het, soos die kabinetsvergadering wat president Cyril Ramaphosa Vrydag aangekondig het. Hoewel dit laat is, verwelkom die VF Plus die geleentheid wat nou geskep word om die besluite te neem wat Suid-Afrika se ekonomie kan red,"... Lees verder


Verwikkelinge by Necsa is kommerwekkend

2020-01-15
Die Redaksie

"Teenstrydige berigte rakende die raad van die Suid-Afrikaanse kernkragkorporasie, Necsa, is 'n slegte teken vir 'n land waar energievoorsiening reeds onstabiel is," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van minerale hulpbronne en energie.

"Necsa het die voormalige Atoom... Lees verder


Kragopwekking: Na jare word ag geslaan op VF Plus se pleidooie

2020-01-15
Die Redaksie

"Die verklaring van president Cyril Ramaphosa dat sake-ondernemings en selfs gesinne voortaan toegelaat en selfs aangemoedig sal word om hul eie elektrisiteit op te wek en die surplus in die netwerk terug te voer, is iets wat die VF Plus jare reeds bepleit," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en... Lees verder


Goeie nuus dat myne eie krag mag opwek

2020-02-03
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, dat myne toegelaat sal word om hul eie krag op te wek. Mnr. Mantashe se ander uitspraak, dat 'n nuwe onderneming om krag op te wek in die lewe geroep moet word, is egter 'n teleurstelling.

Dit... Lees verder


Goeie nuus dat myne eie krag mag opwek

2020-02-03
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, dat myne toegelaat sal word om hul eie krag op te wek. Mnr. Mantashe se ander uitspraak, dat 'n nuwe onderneming om krag op te wek in die lewe geroep moet word, is egter 'n teleurstelling,"... Lees verder


Skort invordering van mynbou-tantième en koolstofbelasting op tot na krisis – VF Plus versoek om werkgewers te help

2020-03-25
Dr. Wynand Boshoff

Die maatreëls wat die minister van mineraal- en energiesake, mnr. Gwede Mantashe, rakende die komende korona-inperkings aangekondig het, is grootliks sinvol. Mynbou word nie opgeskort nie, omdat sekere aanlegte eenvoudig nie gesluit kan word nie.

Verder gaan die lewering van steenkool aan... Lees verder


Besparing in mineraal- en energiebegroting – armes betaal eintlik die prys vir die inperking

2020-07-21
Dr. Wynand Boshoff

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van minerale hulpbronne en energie)

Die ekonomiese krisis wat deur die nasionale staat van inperking verdiep is, dwing die departement van minerale hulpbronne en energie om meer as vyftien persent van sy begroting (R1,5 miljard) te... Lees verder