Soek Resultate - "FanieDuToit"

Polisie se veiligheidsnet vir publiek raak al hoe dunner terwyl miljoene steeds vloei om politici en senior polisielede te beskerm

2021-09-07
Fanie du Toit

Terwyl daar ʼn moratorium is op die aanstelling van nuwe polisielede en misdaad skerp styg, geniet politici en senior polisielede steeds polisiebeskerming wat belastingbetalers byna R200 miljoen per jaar kos.

Uit ʼn amptelike, geskrewe vraag van die VF Plus aan die minister van polisie, Bheki Cele,... Lees verder


VF Plus verwelkom eenparige steun van NRP in veroordeling van plaasaanval by Koster

2021-09-09
Fanie du Toit

Die VF Plus verwelkom die eenparige steun van die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) in die veroordeling van nóg ʼn brutale plaasaanval by Koster in Noordwes gisteraand. Die VF Plus het die mosie gebring nadat Chris en Hesta Barnard gisteraand op hul plaas buite Koster aangeval en ernstig... Lees verder


Vaagheid van regering oor inperkings-opheffing spel gevaar vir ekonomie

2021-09-28
Fanie du Toit

Die regering se standpunt oor die opheffing van die Covid-19-inperkingsregulasies blyk ʼn klassieke ‘Catch 22’-situasie te wees waar die herstel van die ekonomie as voorwaarde vir opheffing gestel word terwyl dit duidelik is dat die ekonomie nooit sal herstel onder druk van die... Lees verder


VF Plus betrek minister van staatsdiens en administrasie by rioolbesoedeling in Ventersdorp

2021-10-01
Fanie du Toit

Die VF Plus het vandag die voortslepende rioolbesoedeling in Ventersdorp onder die aandag gebring van die minister van staatsdiens en administrasie, Ayanda Dlodlo, en het daarop aangedring dat dringende stappe geneem word om die situasie reg te stel.

Onverwerkte riool loop weens swak... Lees verder


VF Plus verwelkom polisie-optrede teen onwettige myners by Orkney

2021-10-07
Fanie du Toit

Die VF Plus verwelkom die polisie-optrede teen onwettige myners (Zama Zama’s) by Orkney gisteraand al is dit betreurenswaardig dat mense moes sterf om die omvang van die voortslepende probleem te belig.

Die polisie het met die steun van plaaslike veiligheidstrukture en sekuriteitsmaatskappye ... Lees verder


Skandelike besteding aan persoonlike beveiliging van klein regerings-elite deur VF Plus aan die lig gebring

2021-10-12
Fanie du Toit

Die skandelike besteding aan die persoonlike beveiliging van ʼn klein groepie politieke elite het aan die lig gekom ná ʼn vraag van die VF Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) aan Bheki Cele, minister van polisie.

Volgens Cele het die persoonlike beveiliging van 184 politici,... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 »