Soek Resultate - "FiskaleRaamwerk"

Ekonomie kan nie groei onder ANC se fiskale piramideskema

2021-03-11
Wouter Wessels

(Debat in parlement oor Fiskale raamwerk en belastingvoorstelle)

Dit is verstaanbaar dat graderingsmaatskappye skepties staan teenoor die fiskale teikens wat die minister van finansies, Tito Mboweni, in sy begroting gestel het.

Die Fiskale raamwerk wat die regte teikens stel om Suid-Afrika se... Lees verder


Ekonomie kan nie groei onder ANC se fiskale piramideskema

2021-03-11
Die Redaksie

"Dit is verstaanbaar dat graderingsmaatskappye skepties staan teenoor die fiskale teikens wat die minister van finansies, Tito Mboweni, in sy begroting gestel het," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van finansies. 

"Die Fiskale raamwerk wat die regte teikens stel om... Lees verder


Nasionale tesourie stel nie goeie voorbeeld nie

2021-05-20
Wouter Wessels

(Begrotingsposdebat in parlement: Nasionale tesourie)

In moeilike finansiële tye is gesonde fiskale beginsels allerbelangrik en nasionale tesourie is veronderstel om die bastion van fiskale verantwoordelikheid en bestuur te wees. Dié instelling voldoen egter ook nie altyd aan wette en... Lees verder