Soek Resultate - "Gauteng"

Ondersoek rookverklikkers en brandkrane by alle provinsiale hospitale in Gauteng

2021-04-19
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus het die Gautengse LUR vir gesondheid, dr. Nomathemba Mokgethi, versoek om ‘n volledige verslag aan die wetgewer se portefeuljekomitee vir gesondheid voor te lê oor die oorsake van die brand wat Vrydagmiddag by die Charlotte Maxeke-hospitaal uitgebreek het voordat die... Lees verder


Gautengse polisiekommissaris moet verduidelik oor diefstal van polisie-vuurwapens

2021-06-01
Kobus Hoffman

Die Gautengse polisiekommissaris, lt.genl. Elias Mawela, het verlede Vrydag tydens ‘n komiteevergadering van die provinsiale gemeenskapveiligheidskomitee, op ʼn vraag van die VF Plus erken dat 84 polisie-vuurwapens vanaf Januarie tot Maart vanjaar as gesteel aangemeld is.

Die VF Plus is... Lees verder


Lesufi se Gautengse onderwysdepartement sluit aan by die fees van korruptes

2021-06-17
Adv Anton Alberts

(Begrotingsdebat in Gautengse wetgewer oor departement van onderwys)

Die VF Plus het tydens die begrotingsdebat van die Gautengse onderwysdepartement, dit duidelik gestel dat dié departement onder leiding van die LUR, Panyaza Lesufi, nou ook finaal aangesluit het by die fees van korruptes... Lees verder


Onreëlmatige IT-sekuriteitskontrak aan In2IT is klad op die naam van Gautengse departement vir e-regering

2021-06-17
Adv Anton Alberts

(Begrotingsdebat in Gautengse wetgewer oor departement van ekonomiese ontwikkeling)

Die VF Plus het die Gautengse LUR vir ekonomiese ontwikkeling, Nkomo-Ralehoko, vandag tydens die departement se begrotingsdebat bewus gemaak van 'n bevinding van die openbare beskermer (OB) dat die... Lees verder


ANC het geen morele gronde om vir Israel te preek nie

2021-06-24
Adv Anton Alberts

(Debat in Gauteng-wetgewer oor volksmoord gepleeg deur Israel teen mense van Palestina)

Die VF Plus het vandag tydens 'n mosie in die Gauteng-wetgewer oor Israel se verhouding jeens Palestina, dit duidelik gestel dat die ANC geen morele gronde het om enige vinger na Israel te wys nie.

Dit is... Lees verder


VF Plus vra Gautengse veiligheidstrukture se vuurwapens moet met mikroskyfies voorsien word

2021-08-16
Kobus Hoffman

Die VF Plus het tydens ‘n vergadering van die Gautengse gemeenskapsveiligheidkomitee voorgestel dat alle vuurwapens van veiligheidstrukture van ‘n mikroskyfie voorsien moet word.

Dié voorstel volg nadat die LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, op ‘n vraag van die ... Lees verder


Meer aanstellings op polisie se topvlak gaan nie die misdaadsituasie in Gauteng oplos nie

2021-09-10
Kobus Hoffman

Die VF Plus neem kennis van lt.genl. Elias Mawela, Gautengse polisiekommissaris, se aanstelling van twee adjunk- en vyf distrikskommissarisse om misdaad in die provinsie te beveg.

Alhoewel die VF Plus enige poging verwelkom om misdaad te bekamp, meen die party dat daar ʼn groter behoefte bestaan... Lees verder


Emfuleni benodig R5 miljard om rioolstelsel te red

2019-09-03
Die Redaksie

Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit het geen ander keuse nie as om die nasionale tesourie om R5 miljard te vra om die Vaalrivier-intervensieplan suksesvol deur te voer.

Hierdie versoek aan die nasionale regering is die enigste uitweg vir die Emfuleni-munisipaliteit om die onmiddellike... Lees verder


Amy’Leigh se ontvoerders verdien die hoogste straf

2019-09-05
Die Redaksie

Die VF Plus deel die blydskap oor die terugvind van klein Amy’Leigh de Jager (6) van Vanderbijlpark, maar vind dit onrusbarend dat persone wat moontlik moes help om haar veilig te hou, betrokke was.

"Die vermetelheid en wreedheid wat  met die ontvoering gepaard gegaan het, kan onder... Lees verder


ANC-regering se fokus was op stroping en nie onderhoud van infrastruktuur nie

2019-11-07
Philip van Staden

(Debat in parlement: Oorsigbesoek van parlementêre portefeuljekomitee vir openbare werke aan Gauteng)

 

Die ANC-regering se fokus was tot nou toe hoofsaaklik op die plundering van die fiskus en nie op die instandhouding van die land se infrastruktuur en ander staatsbates nie.

... Lees verder

« 1 2 ... 9 10 11 12 13 ... 109 110 »