Soek Resultate - "Gauteng"
2019-11-05
Kobus Hoffman
Die implementering van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en regstellende aksie (RA) het sy tol onder wit polisiemanne in Gauteng geëis.
Die Gautengse kommissaris van polisie, lt.genl. Elias Mawela, het onlangs statistiek bekendgemaak wat aandui dat daar minder as 9% wit polisielede in die... Lees verder
2019-11-25
Kobus Hoffman
Die polisiekommissaris in Gauteng, lt.genl. Elias Mawela, kan nie langer net toekyk hoe die polisiediens in sy provinsie verval en die skuld op die nasionale polisiediens plaas nie.
Lt.genl. Mawela het verlede week tydens ‘n vergadering van die Gauteng-wetgewer se... Lees verder
2019-12-04
Adv Anton Alberts
Die VF Plus is uiters bekommerd oor die algemene administrasie van die Gautengse onderwysdepartement.
Een van die probleme is die uitgawebestuur soos onderstreep in die Ouditeur-generaal se verslag vir die 2018/19 finansiële jaar.
Onreëlmatige besteding en onderbesteding word groter in... Lees verder
2019-12-06
Me. Amanda de Lange
Die Vryheidsfront Plus het vandeesweek tydens ‘n sitting van die Gautengse wetgewer gevra dat die departement van gesondheid nou daarop fokus om die vermiste Life Esidimeni-pasiënte op te spoor wat weerloos in die strate van Randfontein en Krugersdorp ronddwaal.
Die VF Plus het twee... Lees verder
2020-01-15
Die Redaksie
Die VF Plus in Gauteng nooi alle ouers wat probleme ondervind met die plasing van leerlinge in openbare skole om die party dadelik te kontak om hulp.
"Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het erken dat die departement van onderwys steeds onsuksesvol is om 'n groot aantal leerlinge te... Lees verder
2020-02-21
Jean Kriek
Die VF Plus-jeug in Gauteng doen ‘n beroep op die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, om dadelik ‘n taakspan saam te stel om die strukturele veiligheid van skole te ondersoek.
Die VF Plus doen hierdie beroep nadat ‘n plafon van ‘n klaskamer by die Laerskool Kgomba... Lees verder
2020-03-05
Kobus Hoffman
Die toename aan transitorooftogte in Gauteng kan toegeskryf word aan die polisie se tekort aan wapens, ammunisie en opleiding in dié provinsie.
Sedert die begin van die jaar is 26 transitorooftogte in Gauteng aangemeld en veral in die bekamping van dié soort rooftogte is die... Lees verder
2020-03-10
Adv Anton Alberts
Premier David Makhura het vandag in die Gautengse wetgewer in reaksie op ‘n vraag van die VF Plus erken dat Gauteng besig is om te de-industrialiseer en dat werksgeleenthede verlore gaan.
Die premier het die skuld daarvoor op globalisering en internasionale oop markte geplaas en niks genoem... Lees verder
2020-06-17
Kobus Hoffman
Die VF Plus doen ‘n beroep op huiseienaars om hul sekuriteitmaatreëls op te skerp en by gemeenskapsveiligheidstrukture aan te sluit in die lig van die bekendmaking van Gautengse se LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, dat onwettige grondbesetting en geweldsmisdaad skerp... Lees verder
2020-07-08
Me. Amanda de Lange
Die ouditeur-generaal (OG) se waarskuwing in sy ouditverslag dat plaaslike regerings in Gauteng op pad is na finansiële ondergang, kom heeltemal te laat. Die onderprestasie van munisipaliteite in Gauteng is een van die brandpunte wat die OG in sy verslag uitgelig het.
Die VF Plus waarsku lank ... Lees verder