Soek Resultate - "Gauteng"
2019-09-03
Die Redaksie
Die geweld wat tans in Gauteng en elders in die land afspeel dui daarop dat die ANC-regering reeds gefaal het en nie langer in staat is om te regeer nie.
"Die grootskaalse immigrasie van mense na Gauteng vanuit ander provinsies en elders uit Afrika, endemiese korrupsie en onvoldoende ekonomiese... Lees verder
2019-09-03
Die Redaksie
Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit het geen ander keuse nie as om die nasionale tesourie om R5 miljard te vra om die Vaalrivier-intervensieplan suksesvol deur te voer.
Hierdie versoek aan die nasionale regering is die enigste uitweg vir die Emfuleni-munisipaliteit om die onmiddellike... Lees verder
2019-09-03
Die Redaksie
‘n Sitting van die Gautengse wetgewer is vandag uitgestel om lede van die uitvoerende komitee die geleentheid te gee om die huidige onlussituasie in die provinsie wat veral Johannesburg en Pretoria lamlê, op grondvlak aan te spreek.
Die VF Plus sou vandag in ‘n toespraak klem... Lees verder
2019-09-03
Die Redaksie
Die Gautengse wetgewer se komitee vir gemeenskapsveiligheid is merkbaar besorg oor die veiligheid van inwoners en het burgemeesterskomiteelede van Johannesburg en Ekurhuleni gevra om hul misdaadvoorkomingsplanne aan die komitee te kom verduidelik.
Die komitee is ook bekommerd oor hoe die... Lees verder
2019-09-03
Die Redaksie
Die VF Plus-Jeug is dankbaar dat klein Amy-Lee de Jager veilig terug is by haar ouerhuis en versoek die polisie om hul soektog na haar ontvoerders te verskerp.
"Hierdie voorval dien opnuut as bewys hoe effektief sosiale media in ‘n noodsituasie gebruik kan word in ‘n omgewing waar... Lees verder
2019-09-04
Die Redaksie
Die afgelope dae het die middestad van Johannesburg onder xenofobiese aanvalle en wydverspreide plundery deurgeloop. Dat daar wel ʼn probleem bestaan met buitelanders word bewys deur onlangse optredes van die Johannesburgse metropolisie en die polisie waar beslag gelê is op R15 miljoen se... Lees verder
2019-09-05
Die Redaksie
Die VF Plus deel die blydskap oor die terugvind van klein Amy’Leigh de Jager (6) van Vanderbijlpark, maar vind dit onrusbarend dat persone wat moontlik moes help om haar veilig te hou, betrokke was.
"Die vermetelheid en wreedheid wat met die ontvoering gepaard gegaan het, kan onder... Lees verder
2019-09-12
Die Redaksie
"Belastingbetalers sal vanjaar meer as R620 miljoen betaal vir geboue wat onvoltooid deur die Gautengse departement van infrastruktuur gelaat is," sê Amanda de Lange, VF Plus-LPW in die Gautengse wetgewer.
"Die departement het erken daar is veertien onafgehandelde projekte. Dit kan... Lees verder
2019-09-13
Die Redaksie
"Die VF Plus in Johannesburg het die inhegtenisneming van die 31 eiendomskapers vandeesweek in die stad verwelkom en spreek die hoop uit dat hierdie optrede slegs die begin is van ʼn proses om gekaapte eiendomme aan hul regmatige eienaars terug te besorg," sê Franco de Lange, VF Plus-raadslid... Lees verder
2019-10-21
Jean Kriek
Die VF Plus is bekommerd oor die veiligheid van skoolkinders wat elke dag in potensieel-gevaarlike situasies verkeer wanneer mede-leerlinge vuurwapens, messe en dwelms skool toe bring.
Die LUR vir onderwys in Gauteng, mnr. Panyaza Lesufi, het ‘n verantwoordelikheid teenoor alle leerlinge om... Lees verder