Soek Resultate - "GrondwetlikeOntwikkeling"

Departement van justisie moet oppergesag van reg handhaaf en beskerm, ook wat vervolging van staatskaping en korrupsie betref

2020-07-23
Jaco Mulder

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir justisie en grondwetlike ontwikkeling)

Die VF Plus wil die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola daaraan herinner dat dié departement veronderstel is om die Grondwet van Suid-Afrika en die oppergesag van die reg te... Lees verder


Departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling slaag nie daarin om grondwetlike demokrasie in Suid-Afrika te bevorder

2021-05-25
Jaco Mulder

(Begrotingsposdebat in parlement: Justisie en grondwetlike ontwikkeling)

Die mandaat van die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling is om die grondwetlike demokrasie in Suid-Afrika te bevorder. Dit moet gemeet word aan sy vermoë om die Grondwet en die oppergesag van die reg te... Lees verder