Soek Resultate - "Hanover"

Slaggate in pad tussen Philipstown en Hanover eis lewens, soos lankal voorspel

2020-06-24
Dr. Wynand Boshoff

Volgens berigte op sosiale media het slaggate op die R369 tussen Philipstown en Hanover in die Noord-Kaap Dinsdag twee lewens geëis. 'n Facebook-gebruiker wat foto's van die ongelukstoneel, sowel as die reuse slaggat op sy profiel geplaas het, beweer dat twee vragmotorbestuurders in 'n botsing ... Lees verder