Soek Resultate - "HeloïseDenner"

Ledeverklaring in parlement: Besoedeling by Moqhaka in die Vrystaat: Konsentrasiekamp-begraafplaas sink weg in riool

2020-02-25
Heloïse Denner

Rioolbesoedeling by die plaaslike munisipaliteit Moqhaka (Kroonstad, Renovaal, Steynsrus, Vierfontein, Viljoenskroon) in die Vrystaat het so erg geraak dat die gedenkwaardige plaaslike Anglo-Boereoorlog-konsentrasiekamp in Kroonstad en in besonder die begraafplaasgedeelte daarvan, onder riool... Lees verder


Transformasiekwotas doen afbreek aan bydrae van sport in Suid-Afrika

2020-06-06
Heloïse Denner

Die standpunt van mnr. Nathi Mthethwa, minister van sport, kuns en kultuur, dat Suid-Afrikaanse sport méér transformasie nodig het, bewys dat die ANC-regering nie die waarde en bydrae van sport in die land verstaan nie.

Die minister het gereageer op die jaarlikse Eminent Persons... Lees verder


Pandemie is krisis op krisis vir Suid-Afrika se ekonomie

2020-07-21
Heloïse Denner

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van werkskepping en arbeid)

Die Covid-19-pandemie is ʼn krisis op krisis vir Suid-Afrika se ekonomie en het tot drie miljoen werksverliese gedurende die nasionale inperking gely. Dit was bykomend tot ʼn ekonomie wat reeds op sy knieë... Lees verder