Soek Resultate - "Hoofregter"

Agterstande in hofsake misken die regte van slagoffers van misdaad

2021-05-18
Jaco Mulder

(Begrotingsposdebat in parlement: Kantoor van die hoofregter)

Die VF Plus verwelkom die Raad vir die Bevordering van die Grondwet se klag wat ingedien is by die parlement oor die gedrag van sekere parlementslede wat op die Regterlike Dienskommissie dien en wie se optrede gesien kan word as die... Lees verder


Hoofregter: Ontstellend dat mense soos Mkhwebane en Hlophe genomineer is

2021-10-04
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus vind dit ontstellend dat daar instellings en mense kan wees wat omstrede persone soos regter John Hlophe en die huidige openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane, kon nomineer vir die pos van hoofregter van Suid-Afrika.

Mkhwebane se onbevoegdheid as OB is van só ’n... Lees verder