Soek Resultate - "InformeleNedersetting"

Boere in opstand oor beoogde onwettige informele nedersetting op vrugbare landbougrond buite Krugersdorp

2021-02-08
Tjaart Steenkamp

Die boeregemeenskap van Steenekoppies buite Krugersdorp is ontstoke nadat die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift) sonder enige openbare deelnameproses stootskrapers ingestoot het ter voorbereiding van ‘n informele nedersetting op gedeelte 79 van 153... Lees verder


VF Plus oorhandig skenkings aan informele behuisingskamp in Alberton-Noord

2021-02-23
Jennifer Glover

Die VF Plus in die Ekurhuleni-metro het gister (22 Februarie) ʼn groot hoeveelheid kos, klere, skoonmaakmiddels en linne aan inwoners van die informele behuisingskamp in Alberton-Noord geskenk waar sowat honderd behoeftiges woon.

Die kamp is geleë op ʼn ou skoolterrein waar mense in en om ʼn... Lees verder


Aangrensende plakkerskamp bedreig eiendomswaardasies van Vanes-landgoed op Uitenhage

2021-03-01
Bill Harington

ʼn Aangrensende plakkerskamp bedreig eiendomswaardasies van die Vanes-landgoed op Uitenhage in die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM). Dit is een van vele klagtes wat inwoners van dié dorp in ʼn vergadering met die VF Plus geopper het.

Inwoners verkwalik die huidige en vorige munisipale bestel... Lees verder