Soek Resultate - "JenniferGlover"

Buitensporige verhogings in eiendomswaardasies verarm Ekurhuleni-inwoners

2021-03-10
Jennifer Glover

Die VF Plus doen ‘n beroep op inwoners van die Ekurhuleni-metro (Boksburg, Alberton, Benoni, Nigel, Springs, Brakpan, Germiston, Edenvale, Kempton Park en omliggende gebiede), om die nuwe eiendomswaardasierol vir die periode 2021 – 2025, noukeurig na te gaan aangesien sommige van die... Lees verder


VF Plus-ondersteuners vestig groentetuin by Brakpan-kinderhuis

2021-03-15
Jennifer Glover

‘n Groep VF Plus-ondersteuners het Saterdag gewapen met tuingereedskap by die East Rand Children Haven in Brakpan opgedaag en begin met die voorbereidings om ‘n groentetuin te vestig. Die dag is afgesluit met raakrugby.

Die kinderhuis huisves 20 kinders tussen die ouderdom van 2 tot 17 ... Lees verder


Burgemeester van Ekurhuleni faal inwoners

2021-03-26
Jennifer Glover

(Debat oor burgemeester se stadsrede)

Die VF Plus het die burgemeester van die Ekurhuleni-metro, Mzwandile Masina, tydens die debat op sy stadsrede daarvan beskuldig dat hy die inwoners van Ekurhuleni gefaal het.

Die VF Plus het verskeie voorbeelde in dié verband uitgelig en hom voor stok... Lees verder


Sukkel jy om ‘n klag by die Ekurhuleni-metroraad aan te meld? VF Plus kan help

2021-04-30
Jennifer Glover

Die VF Plus-kantoor aan die Oos-Rand ontvang daagliks navrae van inwoners rondom die aanmeld van klagte by die Ekurhuleni-metroraad.

Die VF Plus het reeds tien geslote whatsapp-groepe, een vir elke dorp (Benoni, Boksburg, Springs, Kempton Park, Edenvale, Midstream, Nigel, Germiston, Alberton en... Lees verder


VF Plus vat hande met sakeman om Brakpan-kinderhuis te voorsien van gratis internet-toegang

2021-05-04
Jennifer Glover

Deur die inisiatief van die VF Plus-tak in Brakpan, het die East Rand Children’s Haven in Brakpan sedert gister gratis internet-toegang.

Die Brakpan-takbestuurslede, Rudolf Herbst (voorsitter), Marlize Herbst en Riaan Van Zyl, het die behoefte van ‘n internet-verbinding by die... Lees verder


« 1 2 »