Soek Resultate - "JenniferGlover"

Openbare Beskermer (OB) versoek Ekurhuleni-metroraad om bejaarde inwoners se titelaktes beskikbaar te stel

2019-11-04
Jennifer Glover

Geregtigheid het vandeesweek na jare vir talle bejaardes geseëvier toe die Openbare Beskermer (OB) die Ekurhuleni-metroraad versoek het om uitstaande titelaktes aan inwoners van die woongebied Farrarmere Gardens in Benoni aan hulle te oorhandig.

Mev. Drienie van Wyngaarden het in 2013 op... Lees verder


Ekurhuleni-metroraad tree ongrondwetlik op deur alle besluitnemingsmagte aan die stadsbestuurder en burgemeester oor te dra

2020-05-12
Jennifer Glover

Die VF Plus het die Ekurhuleni-metroraad gemaan om gehoor te gee aan die Rampbestuurswet en om nie alle uitvoerende magte gedurende die staat van inperking aan die stadsbestuurder en burgemeester oor te dra nie.

In opdrag van die speaker van Ekurhuleni, Patricia Kumalo, is raadslede in kennis... Lees verder


Ekurhuleni-burgemeester kan nie langer aanbly na nasionalisering-twiet nie

2020-06-04
Jennifer Glover

Die burgemeester van Ekurhuleni, Mzwandile Masina, se uitdaging aan die ANC om hom af te dank na sy nasionalisering-twiet, word deur die VF Plus ondersteun.

Die ANC in Gauteng se afgewaterde reaksie na Masina se openlike ondersteuning aan die EFF-leier, Julius Malema, dui op verdeeldheid in die... Lees verder


Inwoners van Ekurhuleni-metro se finansiële situasie moet in ag geneem word met ter tafellegging van begroting

2020-06-05
Jennifer Glover

Die VF Plus sal nie die Ekurhuleni-metroraad (Brakpan, Benoni, Boksburg, Springs, Kempton Park, Nigel, Alberton, Germiston, Edenvale/Bedfordview, Midstream en informele nedersettings) se 2020/21-begroting ondersteun indien dit nie volhoubaar en in die belang van alle inwoners is nie.

Die... Lees verder


Geen tariefverhogings in Ekurhuleni na volgehoue druk

2020-06-26
Jennifer Glover

Die VF Plus se volgehoue druk op die Ekurhuleni-metroraad (Brakpan, Benoni, Boksburg, Springs, Kempton Park, Nigel, Alberton, Germiston, Edenvale/Bedfordview, Midstream en informele nedersettings) om die finansiële situasie van inwoners in ag te neem, reflekteer in die 2020/21-begroting met... Lees verder