Soek Resultate - "JuliusMalema"

Ekurhuleni-burgemeester kan nie langer aanbly na nasionalisering-twiet nie

2020-06-04
Jennifer Glover

Die burgemeester van Ekurhuleni, Mzwandile Masina, se uitdaging aan die ANC om hom af te dank na sy nasionalisering-twiet, word deur die VF Plus ondersteun.

Die ANC in Gauteng se afgewaterde reaksie na Masina se openlike ondersteuning aan die EFF-leier, Julius Malema, dui op verdeeldheid in die... Lees verder


EFF se optrede is boewery en Malema is aanspreeklik

2020-09-07
Dr Pieter Groenewald

Die optrede vandag van EFF-lede teenoor die winkelgroep Clicks met gepaardgaande plundery, brandstigting en vandalisme, is niks anders nie as boewery. Die leier van die EFF, Julius Malema, moet persoonlik hiervoor aanspreeklik gehou word aangesien hy sy ondersteuners op sosiale media aangehits het... Lees verder


Cele en Lamola se uitsprake oor Senekal is dubbele standaarde

2020-10-07
Die Redaksie

"Die minister van polisie, Bheki Cele, se uitsprake dat hy “geskok en gewalg” is met die optrede van die boere by die hof op Senekal en die uitsprake van Ronald Lamola, minister van justisie, dat sulke optrede “anargistiese geweld” is wat nie geduld kan word nie, is niks... Lees verder