Soek Resultate - "Justisie"

VF Plus eis antwoorde en oplossings vir krisis by meesterskantore

2019-10-22
Wouter Wessels

Uit parlementêre vrae en antwoorde wat die VF Plus sedert einde verlede jaar aan die minister van justisie en korrektiewe dienste (Ronald Lamola) gevra het oor administratiewe probleme in die meesterskantoor van die hooggeregshof in Pretoria, blyk dit dat die probleem veel groter en wyer is... Lees verder


Staatskaping-vangnet laat te veel wegkom

2019-10-24
Die Redaksie

"Die gate in die vangnet wat staatskapers moet vastrek, is te wyd en laat die oorgrote meerderheid oortreders wegkom. Die fokus is op hoë profiel-oortreders terwyl elke oortreder, groot en klein, verantwoording moet doen," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van justisie en... Lees verder


Departement van justisie moet kennis neem daar kan geen vryheid sonder geregtigheid wees nie

2019-11-19
Jaco Mulder

Daar kan nie vryheid sonder geregtigheid wees nie. Dit is die VF Plus se leuse en die departement van justisie moet daarvan kennis neem.

Dit is van kardinale belang dat die departement en sy onderskeie afdelings, die nasionale vervolgingsgesag, die inligtingsreguleerder, die regshulpraad, die... Lees verder


Departement van justisie moet kennis neem daar kan geen vryheid sonder geregtigheid wees nie

2019-11-19
Die Redaksie

"Daar kan nie vryheid sonder geregtigheid wees nie. Dit is die VF Plus se leuse en die departement van justisie moet daarvan kennis neem," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van justisie.

"Dit is van kardinale belang dat die departement en sy onderskeie afdelings, die nasionale... Lees verder


Sluiting van meester se kantoor verdere teken van morele agteruitgang in Suid-Afrika

2020-02-04
Jaco Mulder

Die ondersoek en beslagleggings in al die kantore van die meester van die hooggeregshof vandag is ‘n verdere teken van morele verval in Suid-Afrika.

Wanadministrasie en korrupsie moet op alle vlakke in Suid-Afrika uitgeroei word. Die departement van justisie moet juis as voorbeeld dien en... Lees verder


Sluiting van meester se kantoor verdere teken van morele agteruitgang in Suid-Afrika

2020-02-04
Die Redaksie

"Die ondersoek en beslagleggings in al die kantore van die meester van die hooggeregshof vandag is ‘n verdere teken van morele verval in Suid-Afrika," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van justisie.

"Wanadministrasie en korrupsie moet op alle vlakke in Suid-Afrika... Lees verder


Justisie-minister moet konsekwent optree met parool

2020-03-06
Jaco Mulder

Die wyse waarop die departement van justisie- en korrektiewe dienste die paroolproses van die sogenaamde ‘Doodskis Twee’, Theo Jackson en Willem Oosthuizen, hanteer, dui op inkonsekwente optrede deur die departement.

Dit volg nadat die korrektiewe toesig-en paroolraad besluit het om... Lees verder


Justisie-minister moet konsekwent optree met parool

2020-03-06
Die Redaksie

"Die wyse waarop die departement van justisie- en korrektiewe dienste die paroolproses van die sogenaamde ‘Doodskis Twee’, Theo Jackson en Willem Oosthuizen, hanteer, dui op inkonsekwente optrede deur die departement," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van justisie.

... Lees verder

Korrupsie met tenderprosesse tydens Covid-19-pandemie te wagte: VF Plus verwelkom SOE-ondersoek

2020-05-18
Jaco Mulder

Teen die agtergrond van die kultuur van stroping en korrupsie wat onder ANC-bewind vaardig geraak het, was grootskeepse korrupsie met tenderprosesse tydens die Covid-19-pandemie te wagte. Die VF Plus verwelkom daarom die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se ondersoek oor die aangeleentheid.

Tydens... Lees verder


Korrupsie met tenderprosesse tydens Covid-19-pandemie te wagte: VF Plus verwelkom SOE-ondersoek

2020-05-18
Die Redaksie

"Teen die agtergrond van die kultuur van stroping en korrupsie wat onder ANC-bewind vaardig geraak het, was grootskeepse korrupsie met tenderprosesse tydens die Covid-19-pandemie te wagte. Die VF Plus verwelkom daarom die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se ondersoek oor die aangeleentheid,"... Lees verder


« 1 2 »