Soek Resultate - "KwaZuluNatal"

ANC bestuur likiede Newcastle-munisipaliteit in tien jaar tot totale bankrotskap

2019-10-31
Lourie Bosman

Die finansiële vernietiging van ʼn finansieel-gesonde Newcastle-munisipaliteit binne enkele jare onder ANC-beheer, is sonder twyfel tekenend van die agteruitgang en verval van feitlik alle munisipaliteite wat die ANC beheer.

Die ANC het Newcastle in 2009 oorgeneem met geen korttermyn-skuld nie ... Lees verder


Plaasmoord na veediefstal: Boere moet veiligheid voorop stel

2020-03-23
Rochelle Robbetze

Dit het onder die VF Plus se aandag gekom dat ʼn boer van Helpmekaar naby Dundee in KwaZulu-Natal verlede week vermoor is nadat daar glo vee van hom gesteel is op dieselfde dag.

Mnr. Collin Leslie Brits (65) van die plaas Criagmillar in die Elandskraal-omgewing is in sy plaashuis oorval en geskiet... Lees verder